Dis mos 'n koedoe

Post Reply
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5030
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Dis mos 'n koedoe

Post by Frederik »

Manne dit is seker een van die beste koedoes wat geval het op een van my jagte die klient is uit Australie uit en op sy laaste dag van die jag stamp ons toe die ou grote ek gaan nie vir julle se hoe groot hy is nie want hy moet waardeer word vir 'n prentjie van 'n perfekte koedoe na my siening. Maar hy is oor RW ja.

[img width=319 height=480]http://www.infinito-safaris.com/ARPhotos/MarkKudu.jpg[/img]

[img width=560 height=372]http://www.infinito-safaris.com/ARPhotos/MarkKudu1.jpg[/img]

Sy punte is mooi afgewerk so hy sou seker op sy piek 1 tot 1 1/2" groter gewees het op sy dag.
Hy is Tussen Lydenburg en Origstad geskiet met 'n .300 Weatherby nogal en 150 gr TTSX teen 3700 fps  :o
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Dis mos 'n koedoe

Post by JACQUES BOTHA »

58.5 tot 59 skatting..maar hy kan bedrieglik wees
maar dit is mooi
jacques
Shoot straight and tell the truth!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Dis mos 'n koedoe

Post by Wouter Roets »

Freek

Pragtige bok! Daai wereld lewer maar net pragtige koedoebulle op. My idiale trofee sou net gewees het dat hy bietjie wyer moes gewees het. Maar ja voorwaar iets besonders. Dink nie Jacques is verkeerd as hy se daai bul is bietjie bedrieglik nie. Ek sien jy het opgelet in die PH-klas om die horings so indrukwekkend as moontlik te maak! Sal eerder se in die 55-56 duim klas. Maar pragtig semetries!

Groete
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5030
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Dis mos 'n koedoe

Post by Frederik »

Ons sal kyk wat later die jaar daar uit kom ons het nog paar jagters wat deurkom om die koedoes te gaan soek lyk my die laaste 3 jaar se bestuur om nie te jong bulle te skiet begin nou bietjie afbetaal.

Daar is ten minste twee bulle van so 4 jaar wat ek weet oor die 60 sal gaan binne 2 jaar wat ons mooi oppas. Maar manne die bos is ruig ons sal glad nie eers herfs sien die jaar nie, nie een van die bomme het bietjie kleur gewys nie nog bot groen. 

En die luiperds teel ons het amper moelikheid gehad toe ons terloops op 'n paar afgekom het daardie grom was nie te vriendelik nie.  :o
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Dis mos 'n koedoe

Post by Dawid »

WONDERLIK....... Dis n pragtige Koedoe Frederik.
Mag daar sommer nog n paar sulkes wees.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Dis mos 'n koedoe

Post by Flip Fouche »

Baie mooi Freek!!!!!!


Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Dis mos 'n koedoe

Post by spekieries »

Oi jo joi maar dit is 'n pragtige koedoebul daai. Sou my linker klinker gee!
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Dis mos 'n koedoe

Post by marno »

Jho!! Dis 'n baie mooi kudu.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Dis mos 'n koedoe

Post by BLOK »

Ysters maar dis n mooi kudoeee, is daai jagter se bynaam nie batman nie ;D ;D ;D

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Dis mos 'n koedoe

Post by James Wilson »

sjoe, slaam jou asem weg
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5030
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Dis mos 'n koedoe

Post by Frederik »

So terloops hy het 154kg uitgeslag karkas alleen.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Dis mos 'n koedoe

Post by Wouter Roets »

Freek

Gee nou die horinglengte man!

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5030
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Dis mos 'n koedoe

Post by Frederik »

Pla dit jou nou  ;D hy nie so groot soos joune nie so moenie worry nie.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Karl Stumpfe
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Thu Dec 23, 2010 1:37 pm

Re: Dis mos 'n koedoe

Post by Karl Stumpfe »

Wouter, so 53-54 duim...
Karl Stumpfe
+264811285416
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Dis mos 'n koedoe

Post by Wouter Roets »

Karl

Freek het klaar die aap uit die mou gelaat deur te se hy is Rowland. Daai draaie is redelik diep so vandaar my skatting van 55-56 duim, maar dit maak dit maar moeilik met die fokus meer op die koedoe so meskien sal 54,5-55duim meer in die kol wees. Freek is besig om ons nou lekker in n lyntjie te hou! ;D

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5030
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Dis mos 'n koedoe

Post by Frederik »

Ag nou ja hier is dit regter kant se horing 55.5" en linkerkant 54.5" het nie die basise gemeet nie.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Dis mos 'n koedoe

Post by Wouter Roets »

Freek

Ek sie ek darm nog skat! ;D Ek is geleer dat n persoon se eerste skattig gewoonlik die regte een is en hier wys dit nou weer! Ek het wel nie gedink daar is so n noemenswaardige verskil tussen die horings nie.

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
gaaf

Re: Dis mos 'n koedoe

Post by gaaf »

Wragtig baie mooi horing! 154kg uigeslag, dis vrek baie!
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Dis mos 'n koedoe

Post by baboonstalker »

Baie mooi koedoe! miskien stap sy pa of oupa nog vanjaar oor my pad ook!

Slegs my mening, maar daar is vir my niks wat die foto van 'n mooi trofee so bederf soos 'n stuk stok wat hier van die kant af ingedruk is om die kop regop te hou nie. Dan laat ek hom maar veel eerder sy size lyk en kom sit hier by hom en hou die kop self vas of stut hom met 'n knie of been.

LW ek wil nie afbreek maak aan die dier, jagter of jag nie, maar die bok verdien 'n beter foto.
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Dis mos 'n koedoe

Post by fanie17 »

Wouter
Ek het lank in Nelspruit gebly,daai Koedoes in die berge in daai omgewing het almal sulke nou horings,het self n paar ooms daar sien uit kom.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Dis mos 'n koedoe

Post by .::Alwyn-U::. »

Ja dis 'n ou meneer die! baie mooi.. nog een viri boeke!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Dis mos 'n koedoe

Post by BLOK »

Aitsa

Baie mooi kudoe, lyk of dit weereens batman was wat so gelukkig was.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Post Reply