Weet nie hoeveel van julle ook op Gunsite is nie. Hier is die storie van 'n man wat by die poorte omgedraai het na 'n mambabyt.
http://www.gunsite.co.za/forums/showthr ... ite/page12
Mambabyt
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Mambabyt
Ek en my seun was die naweek in Alldays. Ek kan bevestig ek het baie ligvoet deur daardie laaaang groen gras gestap! Met groot oë.
Maar ons het nie een gesien nie
Maar ons het nie een gesien nie
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1878
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Mambabyt
Carl wrote:Ek en my seun was die naweek in Alldays. Ek kan bevestig ek het baie ligvoet deur daardie laaaang groen gras gestap! Met groot oë.
Maar ons het nie een gesien nie
Hulle het jou eerste gesien en pad gegee.
Goeie store met 'n gelukkige einde. Baie om voor dankbaar te wees.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Mambabyt
Hier in die Groblersdal area is baie, ek moes op skool op ons plaas seker 20 geskiet het waarvan een in my kamer was op my slaapbroek en daar was nie een mens gepik in die afgelope 20 jaar wat ek van weet nie, maar wel baie baie honde. Die kans is baie klein om gepik te word dit moet mens nie verhoed om die natuur te geniet nie, maar hou jou ore oop vir enige geritsel in gras natuurlik. Ek het op n wildsplaas hier een oor n grondpad sien lê, ons wou hom dood ry, daai storie dat hy penregop staan en pik is die waarheid. Ek het al vir n paar pelle om die vuur vertel hoe dik hy was maar ek kon sien hulle het gedink eks dronk....
daarom sê ek eerder nie meer nie maar daar is niks fout met my oë nie.....
Ek is baie bly die man het dit oorleef.
Ek is baie bly die man het dit oorleef.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Mambabyt
So paar van hulle
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Mambabyt
Nou laat julle vir Philamon langs daai ding lê...
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=54539
Ekt so rukkue terug die post geplaas van n mamba wat ook daar uit die Waterberge kom
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=54539
Ekt so rukkue terug die post geplaas van n mamba wat ook daar uit die Waterberge kom
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
