Ok Manne ek is baie naby om my geldjies op een neer te sit nou voor ek dit doen enige klagtes ondervinding wat julle kan dink wat teen my gaan tel.
Prys lyk ook baie goed vir hulle.
416 Ruger Alaskan
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5030
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
416 Ruger Alaskan
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Andy
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm
Re: 416 Ruger Alaskan
Frederick,
Koop hom.
Andy
Koop hom.
Andy
"One does not hunt in order to kill. On the contrary, one kills in order to have hunted."
- whisper
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Mon Oct 25, 2010 4:00 pm
Re: 416 Ruger Alaskan
Koop hom Frederick, jy sal nie spyt wees nie.
Mooi loop.
Whisper.
Mooi loop.
Whisper.
Praise the Lord, and let the bullets fly!