Is dit regtig die geld werd
- Willeboer
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sat May 16, 2015 10:11 am
Is dit regtig die geld werd
Dagse Vrinne''
Ek moet nou vir my n scope opsit vir veldskiet kompetisies. Nou ek soek definintief n FFP. Ek het die geld op die oomblik om n ATACR 5 x 25 te koop, maar is dit regtig 30K beter as n Sightron ,Vortex PST of selfs n Rudolph of is dit net vir die ego " ek het n Nightforce"

Sako 300H&H
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
- Jaco v Zyl
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Re: Is dit regtig die geld werd
Ek dink dit is iets was jy vir jouself moet uitsort.
Vir een ou is dit definitief die moeite werd en vir n ander is dit glad nie.
Sterkte.
Vir een ou is dit definitief die moeite werd en vir n ander is dit glad nie.
Sterkte.
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Is dit regtig die geld werd
Elke ou wat nog nie n NF gehad het nie gaan se nee die kool is nie die sous werd nie.....
Elke ou wat al n NF gehad, skiet steeds NF of nou March, S&B ens......
As ek die geld gehad het sou ek met n smile dit doen, maar ja prys bly n issue.
Elke ou wat al n NF gehad, skiet steeds NF of nou March, S&B ens......
As ek die geld gehad het sou ek met n smile dit doen, maar ja prys bly n issue.
"Failure is NOT an Option"
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Is dit regtig die geld werd
As jy 2 keer 'n jaar 'n veldskiet gaan doen vir fun, sal ek sê nee. As jy egter ernstig is daaroor, sal ek verseker vastrap en die NF koop en klaarkry. Soos Ben sê, bitter min mense wat 'n NF het, kla oor hulle....Zappa wrote:Dagse Vrinne''
Ek moet nou vir my n scope opsit vir veldskiet kompetisies. Nou ek soek definintief n FFP. Ek het die geld op die oomblik om n ATACR 5 x 25 te koop, maar is dit regtig 30K beter as n Sightron ,Vortex PST of selfs n Rudolph of is dit net vir die ego " ek het n Nightforce"
Aim small, miss small
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1847
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Is dit regtig die geld werd
In my wereld kan ek vir my 'n AR-15 en 'n CZ P-09 koop met daardie R30k, so sal baie happy wees met 'n PST FFP.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Is dit regtig die geld werd
Is hy beter as 'n PST of Sightron - Ja, hy is.
Is hy 30k beter as 'n PST of Sightron? - ek glo nie.
Is hy 30k beter as 'n PST of Sightron? - ek glo nie.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Is dit regtig die geld werd
Gaan jy regkom met n pst, sightron en burris xtr, ja jy gaan.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Is dit regtig die geld werd
Neewat, S&B PMII wat FFP is en in Mil stel met 'n Mil reticle.
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Is dit regtig die geld werd
Save your money and buy something else. If you're asking that question then it's not worth it. Put the extra R30k towards something else.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Is dit regtig die geld werd
Goeie advies hierdie!!Arnold wrote:.... FFP is en in Mil stel met 'n Mil reticle.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Is dit regtig die geld werd
Ek wil nie hi-jack nie, maar ek het 'n Burris xtr 5-25 met FFP reticle. Is dit 'n ATACR? Glad nie, maar dit kos ook net R25k en is voldoende vir wat ek wil doen. As ek weer paar los sente het, sal ek voor ek 'n ATACR koop, eerder 'n NF BR of Competition koop. Vir wat ek wil doen, is dit meer geskik en die beeld op groot vergroting en in mirage, is verseker baie beter as die Burris of selfs die ATACR. Maar daai scopes gaan nou weer nie werk vir Veldskiete nie....joe rocket wrote:Gaan jy regkom met n pst, sightron en burris xtr, ja jy gaan.
Aim small, miss small
- WicusdP
- Sr. Member

- Posts: 389
- Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm
Re: Is dit regtig die geld werd
Hoekom oorweeg jy nie die nuwe NF SHV nie. Hulle het nou ook tactical turrets.
Ek dink die x20 vergroting is genoeg vir Veldskiet....en prys is helfte van Atacr
Ek dink die x20 vergroting is genoeg vir Veldskiet....en prys is helfte van Atacr
22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Is dit regtig die geld werd
Ek het onlangs my nxs afgehaal en vervang met n nuwe 6-24 elite tactical bushnell ffp LRS G2 reticle met mil turrets en mis die nxs gladnie. Hy is nie so helder soos die nxs nie maar baie beter as my vortex viper wat self nie sleg is nie. Die probleem wat ek met die nxs het is dat in n veldskiet het jy nie tyd om jou fokus mooi te stel nie en kry mens dan nie die waarde van die goeie lense in jou sak nie. Die bushnell is vinniger om te fokus op verskillende afstande soos met gonge. Dis maar net my siening.
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: Is dit regtig die geld werd
As jy dit net vir veldskiet kompetisies gaan gebruik sou ek nie worry oor FFP nie. Ek het n FFP scope op my .338 Lapua en is mal oor hom, maar ek gebruik hom net vir ver skiet.
Besluit eers watter kruis-haar jy deur jou scope wil sien. Dan soek jy een met daai kruis-haar en wat baie goed meganies verstel. Ek gebruik n leupold vx6 vir veldskiet en ek het al tot 700m met hom geskiet. As jy met hom 20moa stel, dan stel hy 20moa. Dis meer as goed genoeg vir veldskiet. As jy eers een kwaliteit scope het, sal jy nooit weer n "cheapie" koop nie.

.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- JGZ
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
Re: Is dit regtig die geld werd
Ek ondervind dieselfde. Met my Bushnell HDMR 3.5-21x50 find en fokus ek baie vinniger op die gonge as wat ek met my NXS doen. Glas is defnitief nie so goed soos die NXS nie. Dan nou weer op die papierteikens skiet ek beter groeperings met my NXS as met die HDMR.savage(P Coetzer) wrote:Ek het onlangs my nxs afgehaal en vervang met n nuwe 6-24 elite tactical bushnell ffp LRS G2 reticle met mil turrets en mis die nxs gladnie. Hy is nie so helder soos die nxs nie maar baie beter as my vortex viper wat self nie sleg is nie. Die probleem wat ek met die nxs het is dat in n veldskiet het jy nie tyd om jou fokus mooi te stel nie en kry mens dan nie die waarde van die goeie lense in jou sak nie. Die bushnell is vinniger om te fokus op verskillende afstande soos met gonge. Dis maar net my siening.
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
-
Gustavroux
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Wed Nov 09, 2016 1:11 pm
Re: Is dit regtig die geld werd
Ek wou tyd gelede presies dieselfde vraag op forum plaas-
Ek het oor tyd, soos ek kon, al hoe meer geld op scopes spandeer. 1: daar is baie ou scopes in my kas, wat ek nou niks meer kan doen nie. Mens moet ongelukkig eers iets gebruik, voor mens 100 percent weet 1 wat jy van hou en verkies/ 2 wat beter is VIR JOU.
Ek het hierdie jaar besluit om een van die top klas scopes te koop. Wapens/ gewere is deel van my werk, maar ook my eenigste hobby, ek spandeer nie geld op ander goed nie.
Sopas my eerste duur scope gekry- swarovski x5. Ek is baie happy- al die top scopes is in ander klas, punt.
MAAR- ja, jy kan met ander scope regkom. Ek het lank met lynx lx2, 2.5 tot 15 baie mooi geskiet.
Dis persoonlike keuse. Mens koop nie Porche/ Ferrari/ ens omdat jy van punt A- na punt B wil ry nie... jy koop hom, want dis wat jy van hou... en daar is min dinge so MOOI, soos n gong/ teiken/ bok/ deur HELDER glas.

Gustavroux wrote: Dis persoonlike keuse. Mens koop nie Porche/ Ferrari/ ens omdat jy van punt A- na punt B wil ry nie... jy koop hom, want dis wat jy van hou... en daar is min dinge so MOOI, soos n gong/ teiken/ bok/ deur HELDER glas.
Aim small, miss small
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Is dit regtig die geld werd
Skiet met groot sukses tans veldskiet met my Burris XTR (darem in die top 50Eugene wrote:Ek wil nie hi-jack nie, maar ek het 'n Burris xtr 5-25 met FFP reticle. Is dit 'n ATACR? Glad nie, maar dit kos ook net R25k en is voldoende vir wat ek wil doen. .joe rocket wrote:Gaan jy regkom met n pst, sightron en burris xtr, ja jy gaan.
Hoe diep is jou sakke - dit moet jy eerder vra.
Koop vir jou FFP - jy gaan dit nodig he om afstandskat te doen in mirage toestande of waar gonge moeilik opspoorbaar is en jy moet jou vergroting afstel.
-
DSBW
- Sr. Member

- Posts: 344
- Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm
Re: Is dit regtig die geld werd
Eintlik weet ons almal wat die antwoord op hierdie vraag is. Vandag, meer as ooit tevore is daar baie min onaanvaarbare swak scopes op die mark, omdat almal toegang tot goeie vervaardiging, tegnologie en glas het. Die meeste van ons het al met heelwat verskillende scopes te doen gehad, en ek stem saam, daar is min wat jy nie mee sal regkom nie. Die vraag is dus, hoekom dan die duur scopes koop. Wel, as jy al met die meeste te doen gehad het sal jy weet, als aan die drie Duitse Fabrikaat scopes is net beter, nie net een spesifieke komponent nie, maar die geheel. Daar is waarskynlik scopes wat "helderder" is as 'n S&B, "taaier" as 'n Swarofski, of met beter "turrets" as 'n Zeiss, maar daar is niks wat as 'n geheel beter is nie, in my opinie. Die "geheel" waarna ek verwys sluit in duursaamheid oor baie jare se gebruik, tweedehandse waarde, naverkoop diens, dag en nag vermoëns en al die ander areas.
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: Is dit regtig die geld werd
Stem nie saam nie...."omdat almal toegang tot goeie vervaardiging, tegnologie ..." Kry mens nog steeds n Kuga.... Tegnologie word meer gebruik om kostes te sny as om beter qualiteit te maak in vandag se dae as dit by goedkoper produkte kom. Ek het n Bushnell gekoop vir my .22LR wat in China gemaak word, en dis dam gemors op sy beste... tog is daar ander puik Bushnells wat uit Japan kom wat ook baie duur is dan.
Koop duur en koop een keer.... maak net seker jy lees oor die vervaardiger/brand name voor jy koop.
Koop duur en koop een keer.... maak net seker jy lees oor die vervaardiger/brand name voor jy koop.
DSBW wrote:Eintlik weet ons almal wat die antwoord op hierdie vraag is. Vandag, meer as ooit tevore is daar baie min onaanvaarbare swak scopes op die mark, omdat almal toegang tot goeie vervaardiging, tegnologie en glas het. Die meeste van ons het al met heelwat verskillende scopes te doen gehad, en ek stem saam, daar is min wat jy nie mee sal regkom nie. Die vraag is dus, hoekom dan die duur scopes koop. Wel, as jy al met die meeste te doen gehad het sal jy weet, als aan die drie Duitse Fabrikaat scopes is net beter, nie net een spesifieke komponent nie, maar die geheel. Daar is waarskynlik scopes wat "helderder" is as 'n S&B, "taaier" as 'n Swarofski, of met beter "turrets" as 'n Zeiss, maar daar is niks wat as 'n geheel beter is nie, in my opinie. Die "geheel" waarna ek verwys sluit in duursaamheid oor baie jare se gebruik, tweedehandse waarde, naverkoop diens, dag en nag vermoëns en al die ander areas.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Is dit regtig die geld werd
Zappa wrote:Dagse Vrinne''

Jy het n pm
DD