Wat trap so ?
-
henslin
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm
Wat trap so ?
Het die foto na 'n re?nbui die vorige nag geneem. Dit was baie duidelik dat die outjie met 'n trop bobejane deurmekaar was. Die pen is net vir 'skaal' daar geplaas ? Het kompleet gelyk of hulle sokker gespeel het !
[img width=560 height=420]http://i1038.photobucket.com/albums/a46 ... 009309.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1038.photobucket.com/albums/a46 ... 009309.jpg[/img]
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Wat trap so ?
Dit lyk na groot kolkat
Lyk ook of dar 2x in die selfde spoor getrap is en "overlap"
Wat se die manne waar die luiperd's en tiere meer volop is?
Robert
Wat se die manne waar die luiperd's en tiere meer volop is?
Robert
Oorwining deur opleiding
-
henslin
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm
Re: Wat trap so ?
Miskien is die een duideliker ! Waar's die veldkenners ?
[img width=560 height=420]http://i1038.photobucket.com/albums/a46 ... 009308.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1038.photobucket.com/albums/a46 ... 009308.jpg[/img]
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Wat trap so ?
Henslin
Hier is wat ek kan uitmaak.....Dit lyk na n Luiperd wat na regs beweeg het, ek kan egter nie met sekerheid se nie, wat daar is n ander spoor onder die een wat gedeeltelik overlap, soos Robert opgemerk het, om verseker te kan se of dit n Luiperd is moet mens ook oplet na die twee inhamme agter op die kussingkie, wat ook nie duidelik op die foto wys nie, as dit wel n Luiperd is, is dit ook nie n groot kat nie, maar n jonge, jong mannetjie of wyfie trap so 65mm spoor, hierdie spoor lyk vir my in die omgewing van 50-55mm te wees.....Ek het die foto vergroot maar kon steeds nie die twee inhamme agter op doe spoor opmerk nie, baie moeilik om te se van die foto af......
Mooi loop
Francois

Nog iets wat my uitgooi is hierdie ronde merk, sou jy reken dis n toon wat daar gedruk het??
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... /Spoor.jpg[/img]
Mooi loop
Francois
Nog iets wat my uitgooi is hierdie ronde merk, sou jy reken dis n toon wat daar gedruk het??
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... /Spoor.jpg[/img]
Mooi loop
Francois
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Wat trap so ?
Francois,
Dink ook dit is n luiperd (4x4) maar jy is reg oor daai merk.
Lyk nogal snaaks.
Dink ook dit is n luiperd (4x4) maar jy is reg oor daai merk.
Lyk nogal snaaks.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Wat trap so ?
Die agter poot wat daar saam getrap het lyk vir my klyner,dit kan n gevlekte haeina wees.Hulle trap so bymekaar en sy agter poot is kleiner.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Shindzela (Pierre)
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm
Re: Wat trap so ?
Ek het nou nie my spore boek by my nie, maar gaan n kans vat... ystervark? Dis bietjie vir my te onduidelik om al die kussinkies te sien.
Maar hy het 5 tone en nog ekstra kussinkies op die voetsool (10).
Maar hy het 5 tone en nog ekstra kussinkies op die voetsool (10).
Life's a journey, enjoy the ride!
-
henslin
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm
Re: Wat trap so ?
Van die arbeid praat wel van die luiperds wat hulle al in die omgewing gesien het. Al wat hier by ons voorkom wat die bobejane op hulle m@@r sal gee is net luiperds. Ek is seker dat dit wel 'n luiperd spoor is. Baie groter as ystervark. Die spoor is omtrent 60-70mm lank. Kan wees dat die spoor vervorm het terwyl die bobejane pak gekry het. Ons het nou 'n paar kameras in die omgewing gestel om ons nuuskierigheid hok te slaan. Sal maar sien wat dit oplewer.
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Wat trap so ?
Henslin
Dis maar ou kolletjies se kind daai. Stem ook saam dat hy maar nog in die klein kant is.
Groetnis
Wouter
Dis maar ou kolletjies se kind daai. Stem ook saam dat hy maar nog in die klein kant is.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Corumana
Re: Wat trap so ?
Goed, daar is geen naelmerke nie, so dit moet 'n kat wees? Aan die agterkant van die spoor mis ek die kenmerk van enige katspoor...die inhamme 'indentation' . Die spoor is baie nou, groot kat is dit nie of klein groot kat is dit nie. Daar is geen nael sleepmerke nie wat beteken die voet is 90 grade opgetel. Jou wilde honde/hayenas wys gewoonlik net die 2 voorste naels wat na mekaar wys en moeilik is om te sien in so geval. Dit laat my amper dink dit is 'n gewone hondespoor...Ek weet nie, net my siening...