Moet nou een van die dae scope koop vir my nuwe geweer... Help Asb
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Moet nou een van die dae scope koop vir my nuwe geweer... Help Asb
Dankie, sal netnou vir VLT bel, maar op die stadium staan die besluit tussen Burris en Nikon, alhoewel ek nie mal is oor die BDC op die Nikon nie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Moet nou een van die dae scope koop vir my nuwe geweer... Help Asb
Het die Burris Fullfield II 3-9X40 nou net by VLT gekoop vir R1950.00!!!!!
Bargain van 'n leeftyd
Bargain van 'n leeftyd
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
rednat
Re: Moet nou een van die dae scope koop vir my nuwe geweer... Help Asb
Lyk my jou keuse is tussen 'n duur goedkoop scope of 'n goedkoop duur scope???
In die R3000 tot R4000 keuse kan jy sommer 'n lekker keuse maak --- ek sal beslis nie 'n VX 1 koop nie. Die Lynxe wat nog altyd goeie waarde vir geld was het nou skielik wat prys betref die idee gekry dat hulle in die klas van die duitse scopes val --- en is totaal "overpriced".
Geniet jou besluit en keuse en stress of jy nie miskien 'n fout gemaak het nie.
Let wel : Ek sit liewers 'n duur scope op 'n goedkoop geweer as 'n goedkoop scope op 'n duur geweer.

Last edited by rednat on Mon May 09, 2011 3:46 pm, edited 1 time in total.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Moet nou een van die dae scope koop vir my nuwe geweer... Help Asb
Keuse is klaar gemaak, Burris FFII 3-9X40 is klaar oppad!!!!
Wat 'n bargain gewees!!!!
Wat 'n bargain gewees!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
rednat
Re: Moet nou een van die dae scope koop vir my nuwe geweer... Help Asb
Geniet hom en moet nou net nie voortgaan om na ander scopes te kyk nie -- jy het klaar gekoop. Soos vrou vat -- as jy klaar gevat het moet jy ophou wonder hoe dit kon wees as ......
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Moet nou een van die dae scope koop vir my nuwe geweer... Help Asb
My scope het netnou hier opgedaag en lyk heelgoed, sal sien hoe hy op die geweer werk!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: Moet nou een van die dae scope koop vir my nuwe geweer... Help Asb
Geniet daai scope van jou
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)