Wanneer is genoeg, genoeg
- DamDuiker
- Sr. Member

- Posts: 423
- Joined: Thu May 17, 2012 10:29 am
Wanneer is genoeg, genoeg
More Vriende,
Ek het die naweek bietjie gaan skiet met my 30-06, met n lading wat ek van quickload gebruik het. ek het baie goeie groepe gekry met die hoeveelheid grein wat quickload voorspel het my node sou le.
Die probleem egter is dat my spoed nie met quickload se spoed vergelyk nie n verskil van 55ft/s gemiddeld.
Nou waar se ek dis genoeg 3 skote het mekaar gesny op 100m, karing ek verder aan n ding wat werk en probeer by Quickload se voorgeskrewe spoed uitkom of los ek dit so, aangesien my nulkwes maar n jag geweer is en nie n presisie skiet geweer nie.
Groete.
Jeandre

Jeandré Beneke
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga

- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Wanneer is genoeg, genoeg
Los jou lading net so. Onthou jy moet Quickload kalibreer na jou lading se spoed toe. Van daaraf kan Quickload eers akurate voorspellings maak. Gaan lees gerus hierdie bespreking:
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... =quickload
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... =quickload
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wanneer is genoeg, genoeg
Sit jou inligting op. Ek se nie jy het verkeerd bereken nie, maar miskien het jy syfers wat die antwoord verander. Fisiese aspekte van jou geweer kan ook 'n effek he. (lang sprong na die lande). Die node is 'n band van akkuraatheid en nie net een spoed nie. As jy binne die band is kry jy dus akkuraatheid.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- DamDuiker
- Sr. Member

- Posts: 423
- Joined: Thu May 17, 2012 10:29 am
Re: Wanneer is genoeg, genoeg
Info as volg.
S365 Lot 84
TPL: 83.10
56.4gr Avg spoed 2802 +15 = 2817 by tromp
H20 69.00gr
CCI 250
loop Lengte: 600mm 23.622"
As ek hom weer gaan kalibreer volgens die gegewens dan moet ek 55.6gr gebruik vir n spoed van 2780 op node 5
S365 Lot 84
TPL: 83.10
56.4gr Avg spoed 2802 +15 = 2817 by tromp
H20 69.00gr
CCI 250
loop Lengte: 600mm 23.622"
As ek hom weer gaan kalibreer volgens die gegewens dan moet ek 55.6gr gebruik vir n spoed van 2780 op node 5
Jeandré Beneke
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5030
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Wanneer is genoeg, genoeg
Koeel gewig en fabrikaat ?
- DamDuiker
- Sr. Member

- Posts: 423
- Joined: Thu May 17, 2012 10:29 am
Re: Wanneer is genoeg, genoeg
askuus wou se ek mis iets
Hornady 180gr Interlock SP 3070
Hornady 180gr Interlock SP 3070
Jeandré Beneke
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Wanneer is genoeg, genoeg
Dit klink nogals haastig vir n 180
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Wanneer is genoeg, genoeg
Daai klink nogal ongeveer so 100fps te vining, maar... As 3 skote mekaar constant en aanmekaar op 100m sny en die 06 skop nie te veel nie, aanvaar jou chrony is foutief, gaan koop baie kruit van dieselfde lot, dieselfde koeels en laai soveel daarvan as wat jy kan...My opinie.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2226
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Wanneer is genoeg, genoeg
Toets met QL se sommetjies vir moontlike drukgevaar. As sat nie probleem is nie kan kyk hom so los.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wanneer is genoeg, genoeg
Volgens my berekeninge is die druk by 59K psi en die lading is tussen 2 nodes. 54,8gr behoort jou naby aan Node 5 te kry en spoed van 2747vps is die mikpunt voor by die loop.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- DamDuiker
- Sr. Member

- Posts: 423
- Joined: Thu May 17, 2012 10:29 am
Re: Wanneer is genoeg, genoeg
Oom Marius,
Ek het nou gaan kyk, wat het ek verkeerd gedoen en gesien ek het fout gemaak met my loop lengte op die OBT tool.
ek kom ook nou by 54.9 grein uit dan is hy presies op node 5
Ek het nou gaan kyk, wat het ek verkeerd gedoen en gesien ek het fout gemaak met my loop lengte op die OBT tool.
ek kom ook nou by 54.9 grein uit dan is hy presies op node 5
Jeandré Beneke
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Wanneer is genoeg, genoeg
Dis great as jy regkom met QL, maar ek sal nie my kop breek as jy nie presies op 'n node is nie, maar die geweer skiet mooi. As jy onseker is oor 'n lading, laat jou lei deur jou ES oor ten minste 5 skote en skiet dieselfde lading op 300m en 500m. Dit sal vir jou 'n goeie aanduiding gee.DamDuiker wrote:Oom Marius,
Ek het nou gaan kyk, wat het ek verkeerd gedoen en gesien ek het fout gemaak met my loop lengte op die OBT tool.
ek kom ook nou by 54.9 grein uit dan is hy presies op node 5
Aim small, miss small