watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
More manne
Ek het gister een van daai Franford tumblers met die s/s stafies aangeskaf.
Ek het voorstelle van allerhande konkoksies gekry, maar ek is nie lus vir Mcgyver speletjies nie, dus my vraag:
Watse skoonmaak middel kan ek gebruik. een wat ek in 'n bottle van die rak af kan koop en in die drom ingooi, saam met water.
luister by die radio
Groete
Ronald

Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Beste wat ek geving het nog is wynsteen suur (tartaric acid) en clean green. saam met lekker warm water
"Failure is NOT an Option"
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Soos Ben sê.
Ek het n lime compound saam met my tumbler gekry wat ook goed werk.
Ek het n lime compound saam met my tumbler gekry wat ook goed werk.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Eks nie seker of mens iets van die rak af kan koop nie. Maar Koop vir jou 'n bottel clean green, gooi 'n pakkie wynsteen of sitroen suur in, skut hom en dis dit.
Nou elke keer as jy wil doppe skoonmaak dan skut jy jou bottel, gooi 'n kwart koppie in saam jou doppe en kook water en S/S, en gaan aan met die lewe.
Ek sal vir jou 'n premix stuur, dan hoef jy nie te mcguyver nie.

Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Ek maak ook soos bo voorgestel deur meeste. Waar koop julle manne die clean green? Smaak my ons in Namibia is nog paar jaar agter.
Groete, Willie
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Ja daai wynsteen suur is op enige checkers of spar rak daar tussen die bak goete....
Dink is R22 vir n pakkie met n paar sachets
Dink is R22 vir n pakkie met n paar sachets
"Failure is NOT an Option"
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Jy kan sunlight liquid ook bebruik!Williel wrote:Ek maak ook soos bo voorgestel deur meeste. Waar koop julle manne die clean green? Smaak my ons in Namibia is nog paar jaar agter.
"Failure is NOT an Option"
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Dankie Ben, dis wat ek wel gebruik saam met tartaric acid, net gedink die clean green is dalk beter.Ben wrote:Jy kan sunlight liquid ook bebruik!Williel wrote:Ek maak ook soos bo voorgestel deur meeste. Waar koop julle manne die clean green? Smaak my ons in Namibia is nog paar jaar agter.
Groete, Willie
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
dankie manne.
Die wynsteensuur. Dit vreet nie aan mens nie?
Die wynsteensuur. Dit vreet nie aan mens nie?
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 363
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Ek vidn dat my doppies vining weer verkleur nadat ek dit skoon gemaak het maar ek gebruik 'n sonic cleaner en Maba se skoon maak middel. Sal die clean green en wynsteen suur beter werk?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13626
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Cleen G en Mamba se sop is ma selle ding soos wat ek al gesien het, of kom ons se dit werk ma dieselfde
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
1Liter warm water 1 goeie spuit Sunlight liquid en 1 eetlepel Tartaric acid (wynsteen suur)
week jou doppe in die oplossing vir so 15min en jy het splinter nuwe doppe.
week jou doppe in die oplossing vir so 15min en jy het splinter nuwe doppe.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Ek gebruik 1 teelepel sitroensuur (citric acid) 2 teelepels Sunlight skottelgoedseep en 30ml Hornady se Sonic cleaner vloeistof op 2 liter warm water.
Na slegs 45min is die doppe en vlamgatte 100% skoon gewas. Dan spoel ek dit deeglik af met louwarm vars water, en blaas droog met hoë druk lug.
Voor ek dan die doppe weer begin laai, kom ek net die binnekante van die nekke met 'n grafietpoeierbedekte borsel by sodat die koeëls lekker gemaklik geset en vasgehou word in die nek.

Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Nee wat, jy kry dit tussen die bak produkte in die PnP. Dis eintlik baie "mild" as ek sou moes skat. Engelse naam is tartaric acid.kopskoot wrote:dankie manne.
Die wynsteensuur. Dit vreet nie aan mens nie?
-
Gerhardus Nel
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Wed Mar 12, 2014 6:06 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Willie, ek gebruik pine gel van elso saam met n pakkie citro soda.Williel wrote:Ek maak ook soos bo voorgestel deur meeste. Waar koop julle manne die clean green? Smaak my ons in Namibia is nog paar jaar agter.
Groete.
-------------------------------------------------------
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Dit verkleur agv die minerale in die gewone kraanwater, nie die skoonmaakmiddel nie.Monster wrote:Ek vidn dat my doppies vining weer verkleur nadat ek dit skoon gemaak het maar ek gebruik 'n sonic cleaner en Maba se skoon maak middel. Sal die clean green en wynsteen suur beter werk?
Spoel jou doppe af na jy dit uit die tumbler gehaal het met gedistileerde water. Sit sommer n koelboks buite as dit weer reen. Bottel daardie water en spoel jou doppe af. Problem solved!
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Willie ek het laat laas jaar iewers in whk gekry. Kan ongelukkig nie onthou waar. Natuurlik gebruik die huishulp dit toe alles op voor ek dit vir doppe kon gebruik...Williel wrote:Ek maak ook soos bo voorgestel deur meeste. Waar koop julle manne die clean green? Smaak my ons in Namibia is nog paar jaar agter.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Clean Green is n Wynns produk. Enige motor parte handelaar wat hulle produkte soos injector cleaner ens. aanhou behoort dit te hê. Dis maar op die einde van die dag n degreaser en engin cleaner.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Dewald, op daai noot. Ek gebruik Agrimark se enjin reiniger in my tuimelaar. Loop soos stroop en na 45 minute moet ek my sonbril opsit as ek hul afspoel.
Spoel met skoon kraanwater en dompel in asetoon. Haal uit en skud af. Na 5 minute het die asetoon verdamp en kan jy voortgaan met jou herlaai prosedure.
Spoel met skoon kraanwater en dompel in asetoon. Haal uit en skud af. Na 5 minute het die asetoon verdamp en kan jy voortgaan met jou herlaai prosedure.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Gawie, gebruik jy dit net so onverdun, of verdun jy met water?
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
50 ml by 'n liter koue water.Jean Marais wrote:Gawie, gebruik jy dit net so onverdun, of verdun jy met water?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Baie dankie. Gaan ook die een probeer as my sonic cleaner se vloeistof opraak.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Williel wrote:Dankie Ben, dis wat ek wel gebruik saam met tartaric acid, net gedink die clean green is dalk beter.Ben wrote:Jy kan sunlight liquid ook bebruik!Williel wrote:Ek maak ook soos bo voorgestel deur meeste. Waar koop julle manne die clean green? Smaak my ons in Namibia is nog paar jaar agter.
Williel,
ek koop clean green by "Built It" hier in Tsumeb.
Check jou "Built It" of Cymot
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Willie, Agra het gewoontlik ook
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Gawie, is dit nou die degreaser of die asetoon?Gawie(13mm) wrote:50 ml by 'n liter koue water.Jean Marais wrote:Gawie, gebruik jy dit net so onverdun, of verdun jy met water?
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!