QL Hulp met 6.5x47
-
Emile Scholtz
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Jul 18, 2016 8:09 pm
QL Hulp met 6.5x47
Wil begin herlaai met Berger 130VLD.
Het n walther 1:8 27 duim loop
Dop volume H2O. 48.7gr
Max Tpl 69.44
Tpl vir gelaaide rondtes 69.40mm
Het die volgende toets ladings geskiet oor crony 5m weg
38,4gr 355 lot 11
1)2830
2)2830
3)2836
39,2gr 355 lot 11
1)2879
2)2879
3)2873
40,5gr 365 lot 84
1)2855
2)2830
3)2812
Dankie
Emile
Het n walther 1:8 27 duim loop
Dop volume H2O. 48.7gr
Max Tpl 69.44
Tpl vir gelaaide rondtes 69.40mm
Het die volgende toets ladings geskiet oor crony 5m weg
38,4gr 355 lot 11
1)2830
2)2830
3)2836
39,2gr 355 lot 11
1)2879
2)2879
3)2873
40,5gr 365 lot 84
1)2855
2)2830
3)2812
Dankie
Emile
Last edited by Emile Scholtz on Tue Feb 07, 2017 4:23 pm, edited 2 times in total.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Hulp met 6.5x47
Emile. Met die 130 gr koels skiet ek S365. ek skiet die selfde koel uit my 25" loop teen 2860fps met 40 gr S 365. Ek skiet hulle teen die lands. Wees versigtig. Dis n warm lading. Ek is net onder n node op hom maar geweer skiet 20 mm groepe op 300m.
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Hulp met 6.5x47
Emile jy kan S365 op 38gr begin, dit behoort jou n veilige begin te gee
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Emile Scholtz
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Jul 18, 2016 8:09 pm
-
Emile Scholtz
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Jul 18, 2016 8:09 pm
Re: QL Hulp met 6.5x47
Die 38,4gr 355 het die 3 skote in een gat geskiet op 100m. Weet nie of node en druk reg is nie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: QL Hulp met 6.5x47
Dis mooi daai Emile.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL Hulp met 6.5x47
QL se syfers.
Lading van 38,4gr S355 is tussen 2 nodes. Druk 58K psi.
Veilige node is by 2729vps by die tromp en 36,6gr gaan jou naby kry. 50K psi
Met S365 trompspoed van 2782vps en lading van 39,5gr. Druk nou af na 47K psi.
Die drukke is vir my baie laag met die koeël so naby aan die lande. As die 38,4gr lading konstant gaan wees sou ek by hom bly.
Lading van 38,4gr S355 is tussen 2 nodes. Druk 58K psi.
Veilige node is by 2729vps by die tromp en 36,6gr gaan jou naby kry. 50K psi
Met S365 trompspoed van 2782vps en lading van 39,5gr. Druk nou af na 47K psi.
Die drukke is vir my baie laag met die koeël so naby aan die lande. As die 38,4gr lading konstant gaan wees sou ek by hom bly.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Emile Scholtz
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Jul 18, 2016 8:09 pm
Re: QL Hulp met 6.5x47
Dankie Oom Tripod.
Wat sal die ladings wees op Hoër node met 355 en 365 en sal ek dit veilig kan doen?
Wat sal die ladings wees op Hoër node met 355 en 365 en sal ek dit veilig kan doen?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL Hulp met 6.5x47
Het jou per PM geantwoord. SA se Somchem dryfmiddels gee nie altyd die rendement wat jy in die groot keuse oorsee kan kry nie. Konstante spoed is beter as maks spoed, wat fluktueer en veral op lang afstande.Emile Scholtz wrote:Dankie Oom Tripod.
Wat sal die ladings wees op Hoër node met 355 en 365 en sal ek dit veilig kan doen?
http://www.accurateshooter.com/cartridge-guides/65x47/
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: QL Hulp met 6.5x47
As daai 38.4 gr S355 lading tussen twee nodes is waarom dan is die akkuraatheid so besonders?
And as thy days, so shall thy strength be
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1520
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: QL Hulp met 6.5x47
Daar is meer akkurate nodes as net OBT nodes. QL is 'n goeie antwoord, maar nie die ENIGSTE antwoord.Swede wrote:As daai 38.4 gr S355 lading tussen twee nodes is waarom dan is die akkuraatheid so besonders?
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: QL Hulp met 6.5x47
Wil nou nie die thread kaap nie, wat proses gebruik jy om 'n akkuraat lading te kry?swc-tr wrote:Daar is meer akkurate nodes as net OBT nodes. QL is 'n goeie antwoord, maar nie die ENIGSTE antwoord.Swede wrote:As daai 38.4 gr S355 lading tussen twee nodes is waarom dan is die akkuraatheid so besonders?
And as thy days, so shall thy strength be
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: QL Hulp met 6.5x47
Sal lekker wees as jy kan help met meer inligting!swc-tr wrote:Daar is meer akkurate nodes as net OBT nodes. QL is 'n goeie antwoord, maar nie die ENIGSTE antwoord.Swede wrote:As daai 38.4 gr S355 lading tussen twee nodes is waarom dan is die akkuraatheid so besonders?
Ek leer graag.
Dalk n nuwe draad skep?
Sent from my D5803 using Tapatalk