Borescopes
-
J P
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Tue Jun 12, 2012 11:10 am
Borescopes
Goeie middag almal,
Ek is in die mark vir 'n borescope. Ek weet net van die Hawkeye Borescope en die Lyman Borecam wat 'n digitale borescpoe met monitor is. Dit lyk vir my of die Hawkeye omtrent 3.5 maal meer kos as die Lyman. Het julle ondervinding van enige van die 2 of is daar iets beter beskikbaar? Waar in SA kan mens soiets koop?
Dankie by voorbaat.
Ek is in die mark vir 'n borescope. Ek weet net van die Hawkeye Borescope en die Lyman Borecam wat 'n digitale borescpoe met monitor is. Dit lyk vir my of die Hawkeye omtrent 3.5 maal meer kos as die Lyman. Het julle ondervinding van enige van die 2 of is daar iets beter beskikbaar? Waar in SA kan mens soiets koop?
Dankie by voorbaat.
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 835
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Borescopes
Ek het die Lyman en hy werk heel goed. Die Hawkeye is baie duur. Let wel met die Lyman kan jy nog fotos neem ens...
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Borescopes
Nou die dag 'n kamera by Zimi gekoop wat hulle by Pergrine gekry het. Is veronderstel om op Andoid fone te werk, ook pc. Ditnwou nie op drie verskillende fone werk nie, goeie fone. Wel op Laptop gewerk, maar fokus afstand is so 30mm. Dit probeer, maar werk nie vir borescope nie. Darem my geld terug gekry.
Maar soos ek sê, bly weg, of toets eers voor jy koop.
Maar soos ek sê, bly weg, of toets eers voor jy koop.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
J P
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Tue Jun 12, 2012 11:10 am
Re: Borescopes
Waar het jy gekoop?Drenalinjunkie wrote:Ek het die Lyman en hy werk heel goed. Die Hawkeye is baie duur. Let wel met die Lyman kan jy nog fotos neem ens...
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 787
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Borescopes
Koop die Lyman, werk baie goed. Gekoop deur brownels.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
-
Beyers C
- Newbie

- Posts: 32
- Joined: Thu Apr 14, 2016 12:20 pm
Re: Borescopes
Sien Amazon prys is gaafste - export 'n probleempie
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 787
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Borescopes
Gebruik aramex global shipperBeyers C wrote:Sien Amazon prys is gaafste - export 'n probleempie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
-
Albert84
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Fri Aug 22, 2014 9:38 pm
Borescopes
N foto wat ek van my layman geneem het om vriende te wys. Dis glad nie n hawkeye nie maar vir meeste behoort dit goed genoeg te wees. Mens skrik maar net as jy die eerste keer jou lope van binne sien, maar as die roer reg skiet maak dit seker nie saak hoe dit lyk nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
J P
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Tue Jun 12, 2012 11:10 am
Re: Borescopes
Dankie manne, ek waardeer almal se insette. Lyk vir my na 'n Lyman!
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2490
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Borescopes
Wat prys hyAlbert84 wrote:N foto wat ek van my layman geneem het om vriende te wys. Dis glad nie n hawkeye nie maar vir meeste behoort dit goed genoeg te wees. Mens skrik maar net as jy die eerste keer jou lope van binne sien, maar as die roer reg skiet maak dit seker nie saak hoe dit lyk nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Albert84
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Fri Aug 22, 2014 9:38 pm
Re: Borescopes
Vriend het hom vir my gebring van Amerika, weet nie wat hulle hier kos en waar dit beskikbaar is nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13652
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Borescopes
Kos so tussen 4800 en 5500 wat ek al in die winkels gesien het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.