HOWA Chassis gesoek

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
NicovanderMerwe
Full Member
Full Member
Posts: 171
Joined: Tue Apr 29, 2014 3:40 pm

HOWA Chassis gesoek

Post by NicovanderMerwe »

Goeie dag

Ek sien nou so baie manne het van die goed en dit lyk my dit is 'n groot geheim want as jy op FB vra waar hulle dit gekoop het, raak hulle net stil...

Ek wil graag vir my Howa 6.5 CM 'n chassis koop hoofsaaklik vir LA skiet maar sommer in die jagveld ook saamneem.

Wie het van dit?

Hoe lyk julle s'n en waar kan mens dit koop.

Dit sal my baie help.

Baie dankie.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: HOWA Chassis gesoek

Post by Geno »

Goed, beter, 6millimeter!
LouisC
Full Member
Full Member
Posts: 206
Joined: Sat Aug 02, 2014 11:39 am

Re: HOWA Chassis gesoek

Post by LouisC »

Nico

Ek het n chassis op my creed en .300wsm van Gun worrior. Prys is billik en werk bittergoed.

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
emdebeer
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm

Re: HOWA Chassis gesoek

Post by emdebeer »

Nico
Ek het n MDT LSS chassis ingevoer uit Kanada uit. Dit is hoe hy lyk:

https://mdttac.eu/lss-chassis-system.html

Ek gebruik hom nie meer nie, as jy belangstel kan jy my kontak.

Etienne
Post Reply