ek wil hoor van die experts of die bogenoemde scope mount sal werk op 'n Ruger precision rifle met 'n 20moa picatinny rail?
indien nie enige ander voorstelle?
groete
Dawie
Warne XSKEL30 Gen 2 Scope Mount
-
edwill
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed Aug 07, 2013 11:36 am