Het nou op verskeie gesprekke die kommentaar gehoor van die swakheid van die Lee aksie. Moet daarom antwoord deur te noem dat 'n vriend van my 'n 308 op sy aksie gebou het en hy skiet reeds vanaf 1993 met die geweer sonder om kopspasie probleme te ondervind. Werksdruk vir 308 = 55 000 psi.
Hy kry ook uitsekende akkuraatheid en gebruik die geweer vir teikenskiet en jag. Moontlik is daar ander persone wat dit ook al gedoen het.
In Australi? word 'n moderne Lee aksie gebou wat al die goeie eienskappe bevat en wat ook verbeter is. Hul toetse het eers die breek van die uittrekker op 110 000 psi laat gebeur. Sien Australian International Arms vir besonderhede. Hul gewere is ook in 308.
Lee aksie
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Lee aksie
Daar was op n stadium 308 gewere op daai aksies gebou,ook skerpskut gewere.Van die later aksies is wel sterker.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lee aksie
Ek haat hom nogsteeds 
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Lee aksie
Ek stem saam
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
Steiner
Re: Lee aksie
Goeie dag
In Indie is Lee Enfields in 308 gebou. Die Lee Enfield word nou natuurlik vergelyk met die Mauser aksie wat ongetwyveld die mees invloed rykste aksie is van alle tye. Daar is bitter min jaggewere vandag wat al so veel rondtes deur hulle het soos ou .303s en ek het nog nie gehoor van baie 303s wat opgeblaas het nie. Ek het self 'n No 4 mk 1 en mens moet dit sien vir wat dit is , dit is 'n oorlogs werkstuig wat Brittanje vir baie jare baie sukselvol gedien het. Ja ongetwyfeld is dit nie 'n Mauser M98 nie, maar vir die doel waarvoor dit ontwerp is 100%.

- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Lee aksie
Welkom op die forum Steiner,
Wat jy s? oor die Lee aksie is heeltemal reg- dis 'n oorlogs wapen, gebou om vinnige opvolg skote te skiet. Daar is nie 'n ander grendel aksie wat so vinnig gewerk kan word soos die Lee nie. Soos alles in die lewe het elke voordeel ook 'n nadeel en in hierdie geval is dit dat dit nie heeltemal so sterk is soos die Mauser aksie nie en jy bietjie op akkuraatheid inboet ivm die Mauser aksie. Maar dit maak dit nie 'n swak aksie nie!
Bly vir my 'n lekker roer om mee te skiet, veral vinnige opvolg skote, oopvisier, na valplate.

Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...