Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Rifle: Musgrave K98
Calibre: .270
Bullet: 115 gr SMK
Case: PMP
Case capacity: 72.1gr
TPL: 80.5mm
Proppellant: S365 Lot 67
Proppellant gr: 51.5 gr
Primer: CCI 200
Barrel length: 613mm
Twist rate: 1 in 10
Ave. speed: 3205 fps
Is ek hier op 'n node kerels? Ek het die lading wat clovers gegee het voor hy AI geword het geskiet, maw un-formed cases.
Moet ek eers weer laai en dan spoed kyk? Daar is nog plek in die die dop vir kruit...
Rom 8 v 1&2:Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
1. Data gegee - is dit nou soos verander na AI en so geskiet?
2. Ek het baie goeie groepe met my ou 243 ladings geskiet in die nuwe kamer - ek beveel dus vuurvorm tesame met lading ontwikkeling aan.
1. Data gegee - is dit nou soos verander na AI en so geskiet?
2. Ek het baie goeie groepe met my ou 243 ladings geskiet in die nuwe kamer - ek beveel dus vuurvorm tesame met lading ontwikkeling aan.
1. Ou gelaaide patrone wat mooi gewerk het, net so in nuwe kamer geskiet. Al wat verander van die oorspronklike data is spoed en dop kapasiteit. Waar ou kamer my 3190fps gegee het kry ek nou 3205fps met dieselfde lading, en dop kapasiteit is nou 5gr meer.
Rom 8 v 1&2:Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
Rom 8 v 1&2:Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
QL bereken 'n spoed van net oor die 2800vps met 51,5gr S365 as ek al die normale "default" data gebruik. Gewoonlik as daar dan so groot spoedverskil is, dan dui dit op moontlik 3 dinge :-
1. Spoed is verkeerd verkry - was chrony op 5m vanaf kroon?
2. Koeël is in die lande en veroorsaak die baie hoër druk
3. Koeël word vasgedruk deur "doughnuts" in die doppe
tripodmvr wrote:QL bereken 'n spoed van net oor die 2800vps met 51,5gr S365 as ek al die normale "default" data gebruik. Gewoonlik as daar dan so groot spoedverskil is, dan dui dit op moontlik 3 dinge :-
1. Spoed is verkeerd verkry - was chrony op 5m vanaf kroon? Jip, 5m voor knaldemper. Chrony is moontlik foutief, mar ek twyfel
2. Koeël is in die lande en veroorsaak die baie hoër druk. Nie 'n "jam" nie, maar amper "touching"
3. Koeël word vasgedruk deur "doughnuts" in die doppe. Hmm, moontlik. Sal met nuwe Nosler doppe toets.
Baie danke oom, weet nie of daai 2800fps reg is nie, klink baie laag vir die 115gr pitte en 51.5gr S365. Met 53gr S365 was die spoed so 3 275fps in die oorspronklike dop.
Rom 8 v 1&2:Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
Ek gebruik 52.6gr S355 met Federal 215 slagdop op 110gr Nosler Accubonds. Spoed is so 3250vps. Somchem se boekie gee S355 se spoed op 110gr koeëls verkeerd aan. Daar was regstelling in Magnum gepubliseer. PM email adres as ek moet aanstuur.