Bevestiging van lading ASB 7x64
-
etienne.pretorius
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Mon Jan 23, 2017 9:10 pm
Bevestiging van lading ASB 7x64
Dagse,
Ek is nuut in die herlaai en nodig asseblief iemand se ervare kennis om die volgende data te bevestig.
Musgrave 7x64
24" loop met 1:12 draai
Ek het nie n probleem met groepering nie, patrone sny. Ek is nie seker of die trajek korrek volgens verwagting is nie. Sien aangeheg.
Hornady 7mm.284 162gr GR SST
Weight = 2.40lbs
Ballistic Coefficient (G1) 0.550
Sectional Density 0.287
S365 & 49gr
Dop = PMP
Primer = Fiocchi (Standard)
2647f/s
Overall Length 82.75
Hornady 7mm.284 154gr GR SST
Weight = 2.25lbs
Ballistic Coefficient (G1) 0.525
Sectional Density 0.273
S365 & 49gr
Dop = PMP
Primer = Fiocchi (Standard)
2754f/s
Overall Length 82.65
Byvoorbaat baie dankie.
Etienne

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Bevestiging van lading ASB 7x64
Opmerkings en aanmerkings oor jou plasing.
1. Is jy seker oor die 1 in 12 groefdraai?
2. Dopvolume is nodig om akkurate berekeninge te maak. Ek het my geweer se PMP waarde van 66.9gr gebruik.
3. 154 SST - node is by 2800vps. 50gr gaan jou naby kry. Druk 54K psi
4. 162 SST - node by 2700vps. 49,7g. Druk by 49K psi
5. 162 SST - Node by 2800vps. 51gr. Druk by 56K psi
Bogenoemde ladings sal jou trajek effens platter maak.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
etienne.pretorius
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Mon Jan 23, 2017 9:10 pm
Re: Bevestiging van lading ASB 7x64
tripodmvr wrote:Opmerkings en aanmerkings oor jou plasing.
1. Is jy seker oor die 1 in 12 groefdraai?
2. Dopvolume is nodig om akkurate berekeninge te maak. Ek het my geweer se PMP waarde van 66.9gr gebruik.
3. 154 SST - node is by 2800vps. 50gr gaan jou naby kry. Druk 54K psi
4. 162 SST - node by 2700vps. 49,7g. Druk by 49K psi
5. 162 SST - Node by 2800vps. 51gr. Druk by 56K psi
Bogenoemde ladings sal jou trajek effens platter maak.
Dankie vir die terugvoer,
1. Ja, doodseker van die 1:12 groefdraai,
2. Ek het nie dopvolume nie. Dankie dat jy joune gebruik het.
3,4,5 - Die oomblik as ek meer kruit gebruik op die 154 asook die 162 word my groeperinge groter. Sien aangeheg.
Ek kry ongelukkig nie my historiese data op die 162gr's nie, maar dit het dieselfde gedoen as die 154gr. Bloot toeval dat alby by 49gr kruit die beste akkuraatheid gegee het.
Groetnis.
Etienne
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Bevestiging van lading ASB 7x64
Is daardie 1 in 12 loop dan 'n vervanging van die oorspronklike? Dit gaan jou gebruik van swaarder koeëls kortwiek. Selfs die 162gr raak al lank.
Indien jy dopvolume verskaf kan ons moontlik 'n bietjie meer spoed optower.
Indien jy dopvolume verskaf kan ons moontlik 'n bietjie meer spoed optower.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
etienne.pretorius
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Mon Jan 23, 2017 9:10 pm
Re: Bevestiging van lading ASB 7x64
Geweer is nie standaard nie, Loop is by Musgrave verkry en wapen is gebou.
Ek sal dan dopvolume volume bepaal en deurgee. Baie dankie vir die hulp.
Groetnis.
Ek sal dan dopvolume volume bepaal en deurgee. Baie dankie vir die hulp.
Groetnis.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Bevestiging van lading ASB 7x64
Die slapste groefdraai van 1 in 10 word vir die 7mm Weatherby voorgeskryf. Die 7x57 en 7x64 word gewoonlik met 1 in 8.7 lope gebou. 'n 1 in 12 7mm loop sal dus 'n uitsondering wees. Het jy al jou groefdraai bevestig? Hierdie aspek sal jou koeël gebruik beperk, so ek sal dit beslis nagaan om gemoedsrus te kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
etienne.pretorius
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Mon Jan 23, 2017 9:10 pm
Re: Bevestiging van lading ASB 7x64
Lyk my ek het huiswerk...
Ek self met hulp van n ander het groefdraad getoets/bepaal. Soos jy voorstel sal ek hom maar invat om te laat bevestig.
Nogmaals dankie.
Ek self met hulp van n ander het groefdraad getoets/bepaal. Soos jy voorstel sal ek hom maar invat om te laat bevestig.
Nogmaals dankie.
-
etienne.pretorius
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Mon Jan 23, 2017 9:10 pm
Re: Bevestiging van lading ASB 7x64
Naandsê,tripodmvr wrote:Die slapste groefdraai van 1 in 10 word vir die 7mm Weatherby voorgeskryf. Die 7x57 en 7x64 word gewoonlik met 1 in 8.7 lope gebou. 'n 1 in 12 7mm loop sal dus 'n uitsondering wees. Het jy al jou groefdraai bevestig? Hierdie aspek sal jou koeël gebruik beperk, so ek sal dit beslis nagaan om gemoedsrus te kry.
Dit is met n stert tussen my bene wat ek nou moet herken dat ek verkeerd was. Dankie dat jy dit wel uitgewys het. Nietemin, groefdraai is bevestig as 1:8 . Dopvolume se gemiddeld oor 6 doppe is 66.53gn
Groetnis
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Bevestiging van lading ASB 7x64
Etienne, moenie sleg voel nie. Ek het nog nooit een van my gewere se groefdraai gemeet nie. Musgrave se gewere is meestal volgens standaard spesifikasies gebou. Nou weet ons dat jy swaarder koele ook met sukses kan skiet - op tot 175gr. Dit is 'n groot pluspunt.
Jy kan nou die ladings aanpas om die hoër nodes te kry. Die klein verskil tussen ons twee volumes gaan so 10-20vps verskil of nog minder maak. Laat waai kwagga!!!!!!!
Jy kan nou die ladings aanpas om die hoër nodes te kry. Die klein verskil tussen ons twee volumes gaan so 10-20vps verskil of nog minder maak. Laat waai kwagga!!!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
etienne.pretorius
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Mon Jan 23, 2017 9:10 pm
Re: Bevestiging van lading ASB 7x64
[SMILING FACE WITH OPEN MOUTH AND COLD SWEAT] Nee maar gaaf. Baie dankie.
Sent from my SM-P605 using Tapatalk
Sent from my SM-P605 using Tapatalk