Hallo
Dink julle dit is moontlik om een vd Berserk L/a stocks: Remington, tikka of dalk Savage te modify om die long action Howa te pas?
Ek skiet 6.5x55 en sal wat wil gee vir so kolf.
Kn mens nie binne kant uitmill en aluminium Howa passtuk vas epoksie en res pak nie?
Ek wonder net.....
JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
GRS Berserk stock for L/A Howa
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1847
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: GRS Berserk stock for L/A Howa
Dis 'n duur ding om so op te sny, maar as dit moet begin met die Remmington LA weergawe, skat hulle footprint is naaste aanmekaar.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering

