ouerige reun

Post Reply
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

ouerige reun

Post by Smirre »

More
was lanklaas hier,
Gisteraand die man geskiet
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: ouerige reun

Post by Smirre »

Nog n foto
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: ouerige reun

Post by Smirre »

ander kant
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: ouerige reun

Post by BeesBreet »

Ouerig? Daai ding nie n snaakse sleep spoor tussen sy voete gemaak nie? Ha ha

Mooi gemaak!
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: ouerige reun

Post by Supacow »

Buite Bloem gepiets?
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
JuanVE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am

Re: ouerige reun

Post by JuanVE »

Baie geluk, wonder hoe hy 'n skaap kon dood maak. Dis die manna met die wit jasse en dik brille!
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: ouerige reun

Post by Smirre »

Ja net by brandfort..
Klank...straus se wals ++>: ++>:
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: ouerige reun

Post by Geno »

Kannie glo daai man het al 300 van Bloemfontein se jakkalsjaers ontwyk nie. Nee wat, jy mag maar, Smirre!
Goed, beter, 6millimeter!
Basjan123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 450
Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm

Re: ouerige reun

Post by Basjan123 »

Hoe was sy kondisie met so min eet gerei............
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: ouerige reun

Post by Smirre »

Die man het stadig ingekom..baie stadig op cottontail distress.
ek kon sien hys skelm net nou en dan oog gewys

so 180 to le hy

goeie kondisie

Skat hom 10jaar plus ??
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: ouerige reun

Post by pieter h »

Smirre mooi so hy was seker al seniel


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Martin Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 573
Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm

Re: ouerige reun

Post by Martin Marais »

Mooi Smirre.

Op daai ouderdom sal enige man stadig inkom.

Groete.
M98mauser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am

Re: ouerige reun

Post by M98mauser »

Hy le eers bietjie om te ry rus tussen die draffies
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
User avatar
Francois Hugo
Full Member
Full Member
Posts: 154
Joined: Wed Jun 16, 2010 11:59 am

Re: ouerige reun

Post by Francois Hugo »

Hello Smirre,

Kyk glimlag ek nou lekker so op die Vrydag middag vir die fyn spog!! ;D

Maak nie saak hoe jy die jakkals beskryf nie, maar om hom op sy ouderdom in geroep te kon kry, glo ek nie sit sommer in elke man se broek nie!!

Ek dink ook soos die manne reken, om daardie klas van ouderdom jakkals in te roep wil gedoen wees, daardie die ou jakkals ++>: moes seker omtrent van die minister van middernag sake se dae in die omloop gewees het ;D

Wonder so in my enigeheid hoeveel rand se skade hy al in sy lewe aangedoen het :o

Mooi man, ek sou self erg spoggerig gewees het!!!

Groete uit die Namakwaland

Francois Hugo
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: ouerige reun

Post by alecjohnson »

Magies ek dink as jy hom mis geskiet het sou hy van ouderdom gevrek het n week later...

Sent from my BV6000 using Tapatalk
visser
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Thu Feb 26, 2015 7:12 pm

Re: ouerige reun

Post by visser »

[attac
hment=0]IMG-20160507-WA0001.jpg[/attachment]
IMG-20160507-WA0000.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
visser
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Thu Feb 26, 2015 7:12 pm

Re: ouerige reun

Post by visser »

Die ou tante ook na amper 2 jaar in die hande gekry.Maar ek dink nie sy was heeltemal so bejaard soos daai ou van Smirre nie.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: ouerige reun

Post by Geno »

Visser.
Het jy dalk 'n foto van daai jakkals se voortande?
Goed, beter, 6millimeter!
Henry 7
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am

Re: ouerige reun

Post by Henry 7 »

Visser
Is dit nie 'n jong jakkalsie daai nie?
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: ouerige reun

Post by Geno »

Henry.
Juis hoekom ek vra oor die voortande.
Lyl vir my na 'n wisselende jakkalsie daai.
Die kort bene en groot voorkop teenoor sy snoet se lengte lyk ook nie soos 'n volwasse jakkals nie.
Goed, beter, 6millimeter!
visser
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Thu Feb 26, 2015 7:12 pm

Re: ouerige reun

Post by visser »

Geno
Nee hy het nie meer voortande gehad nie.Dis n jakkals wat ek laas jaar(2016) in Augustus gevang het.Hy het 6 spene gehad met melk.Die spene nog onder die hare toe gewees.Die reun n week vroeer met yster gevang.Die kleintjies nie gekry nie
Hackerman
Newbie
Newbie
Posts: 38
Joined: Fri Jan 16, 2015 1:59 pm

Re: ouerige reun

Post by Hackerman »

Middag manne hierdie man gekry Saterdag lyk ook of hy al n jaar of drie onder sy kerf het[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201701 ... 387af7.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201701 ... 9df223.jpg[/IMG]


Dit was net nadat ek Jacquard Botha se kursus gedoen het.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: ouerige reun

Post by pieter h »

Goed gedoen altyd lekker om hul so te sien val


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply