Kestrel 5700 Elite R15000 VERKOOP

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
NicovanderMerwe
Full Member
Full Member
Posts: 171
Joined: Tue Apr 29, 2014 3:40 pm

Kestrel 5700 Elite R15000 VERKOOP

Post by NicovanderMerwe »

Plaas die advertensie namens 'n vriend van my.

Kestrel 5700 Elite (met Link) te koop vir R15000. Hy het die Kestrel gewen by 'n kompetisie maar verkies dit om sonder hom te skiet. Benodig die geld vir 'n ander projek.

Indien julle belangstel kan julle my 'n pm stuur met jou naam en nommer en ek gee dit vir hom dat julle kan gesels.

Ek gaan probeer om fotos op te laai.

Dankie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply