BCRS - Butchery en Catering Suppliers
- JohanvanZyl
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
BCRS - Butchery en Catering Suppliers
Beste Lede
Ek het 'n advertensie van BCRS in SA Jagters gesien en stel belang om 'n dubbeldeur yskas by hulle te koop. Hul pryse is vir my baie goed en ek wil net hoor of enigeen al met hul gedeel het? Terugvoer oor produkkwaliteit en diens sal baie waardeer word.
Groetnis

Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: BCRS - Butchery en Catering Suppliers
Weet nie van yskaste se kwaliteit nie maar moet net nie 'n REBER vleismeul koop nie...
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: BCRS - Butchery en Catering Suppliers
Wat is die pyne met die Reber vleismeul?
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: BCRS - Butchery en Catering Suppliers
Ek het een gekoop by BCRS, het oor so 3 jaar omtrent 900kg vleis deur sy keel gegooi...EtienneA wrote:Wat is die pyne met die Reber vleismeul?
Van die begin af het die ding raserig geklink, ek het die olie in die ratkas van dag 1 af gecheck dat dit vol is, maar die geraas het al meer geword. Later geklink soos 'n Harvard wat opstyg...
En toe, op een kritieke Saterdag oggend gee hy die gees. Gestripte ratkas.
Moes inderhaas dieselfde dag 'n ander een koop. Definitief nie weer'n reber nie...
Later die ratkas uitmekaar gehaal en gesien dat die ratte se shafts loop in gemasjineerde cavities in die aluminium casing sonder bushes of bearings.
Een van die cavities heeltemal uitgewear en veroorsaak dat die ratte nie inskakel nie en oormekaar gly.
Die motor is egter nog mooi - kon nog net nie 'n alternatiewe gebruik vir hom uitdink nie.
Wil van dit ontslae raak.
groetnis
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: BCRS - Butchery en Catering Suppliers
Dit klink nie goed nie. Ek het 'n week terug een gekoop
Sal hom maar probeer en kyk wat gebeur.
Groetnis
Etienne
Groetnis
Etienne
- JohanvanZyl
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
Re: BCRS - Butchery en Catering Suppliers
So bly weg van hulle meule. Ek gaan maar bel vir kwotasie en kyk hoe lyk die pryse.
Dankie manne
Dankie manne
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
-
Tinus
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Tue Jan 29, 2013 9:31 am
Re: BCRS - Butchery en Catering Suppliers
Ek het ook n vleis meul by hulle al gekoop en die ratkas al 3 keer oor gedoen. Ook baie geraas al sit jy nuwe ratte in.
East Cape Plains Game Safaris
East Cape Plains Game Safaris
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: BCRS - Butchery en Catering Suppliers
Maak maar net seker die ratkassie is vol olie.EtienneA wrote:Dit klink nie goed nie. Ek het 'n week terug een gekoopSal hom maar probeer en kyk wat gebeur.
Groetnis
Etienne
As die ding begin raas het jy waarskynlik probleme, maar vir jou part hoop ek nie so nie...
groetnis
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: BCRS - Butchery en Catering Suppliers
My replacement vleismeul het ek by Catering Warehouse in Centurion gekoop.
Nou nie 'n Rolls Royce nie, het 2 jaar gelede R4000 betaal vir hom maar nog nie probleme gehad nie en hy loop so stil soos 'n muis met slippers.
Het ook nie sy blade en blade carrier baie gelike nie, het die Reber parte o.a. die plate ook gemodify om te pas.
Voorts het ek 2 sizes (2mm en 3mm) nylon washers gemaak wat ek op die shaft aan die agterkant van die wurm sit om te keer dat sous in die drive cavity insypel.
Vir my werk alles baie lekker...

Wat se olie gebruik die meneer. Moet jy die olie by die olieprop kan sien? Die handleiding beteken nie veel nie.
Groetnis
Groetnis
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: BCRS - Butchery en Catering Suppliers
Presies die selfde geld vir hulle wors stopper. Die-cast Aluminum ratkas met geen ondersteuning aan die ratte nie.WILLEBEES wrote:Ek het een gekoop by BCRS, het oor so 3 jaar omtrent 900kg vleis deur sy keel gegooi...EtienneA wrote:Wat is die pyne met die Reber vleismeul?
Van die begin af het die ding raserig geklink, ek het die olie in die ratkas van dag 1 af gecheck dat dit vol is, maar die geraas het al meer geword. Later geklink soos 'n Harvard wat opstyg...
En toe, op een kritieke Saterdag oggend gee hy die gees. Gestripte ratkas.
Moes inderhaas dieselfde dag 'n ander een koop. Definitief nie weer'n reber nie...
Later die ratkas uitmekaar gehaal en gesien dat die ratte se shafts loop in gemasjineerde cavities in die aluminium casing sonder bushes of bearings.
Een van die cavities heeltemal uitgewear en veroorsaak dat die ratte nie inskakel nie en oormekaar gly.
Die motor is egter nog mooi - kon nog net nie 'n alternatiewe gebruik vir hom uitdink nie.
Wil van dit ontslae raak.
groetnis
BCRS het altyd bekend gestaan as BBRW en hulle diens was nie wat wonders ter ondersteuning van hulle produk nie. Ek sal nie maklik by hulle koop nie.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- JohanvanZyl
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
Re: BCRS - Butchery en Catering Suppliers
Dankie Dewald. Die dat alles moeilikheid gee is nie goeie tekens nie
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: BCRS - Butchery en Catering Suppliers
SAE 90. In 500ml beskikbaar by Midas.EtienneA wrote:Wat se olie gebruik die meneer. Moet jy die olie by die olieprop kan sien? Die handleiding beteken nie veel nie.
Groetnis
Maak hom vol tot sowat 25mm van prop opening af.
Ek sou ook aanbeveel dat jy na elke seisoen die olie dreineer en vervang met nuwe olie. Indien jy fyn aluminium shavings gewaar dan is die skade besig om te gebeur...
Groetnis
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: BCRS - Butchery en Catering Suppliers
Baie dankie Willebees. Sal hom monitor. Dalk 'n "bearing" insit.
Groetnis
Groetnis
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: BCRS - Butchery en Catering Suppliers
Nie genoeg plek binne vir 'n bearing nie...