Ken mekaar : Pietersburg / Potgietersrus

Post Reply
DUTOITF

Ken mekaar : Pietersburg / Potgietersrus

Post by DUTOITF »

Vrinne

Op 14 Mei 2011 bied Jakkie Kern 'n lekker boogskiet dag op sy plaas in die omgewig van Potgietersrus aan vir almal wat by boog skiet betrokke is en naby is om die dag te kom geniet. Daar gaan bietjie skyf geskiet word met die boog en dan ook 'n kort "walk and stalk" baan wees vir die jag manne.

Die enigste koste is R40.00 per persoon vit 'n ete wat voorsien gaan word en jou kostes om daar te kom.

Indien julle enige verdere inlgting sou wou kry skakel gerus vir Ettienne by 0788947761.
Post Reply