Rooihartebeeste

Post Reply
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Rooihartebeeste

Post by marno »

Hi julle!

Het enige iemand dalk goeie kontak waar mens rooihartebees goedkoop kan skiet?
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: Rooihartebeeste

Post by erx »

Lammer mater, daai outjies raak al hoe gewilder en hul pryse styg kwaai.
Ek het so 2 jaar terug 'n contact gehad wa ek hulle vir R1800 maak nie saak hoe groot geskiet het, maar die plaas is ongelukkig verkoop.
Deesdae kyk mens al na so R3500.
Waar is jy?

Groete
erx
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Rooihartebeeste

Post by marno »

Ja nee gits!  Ek sien die meeste plekke vra tussen R3500 en R3800 vir hulle.

Dit is nie eers 'n mooi bok nie. hehehe

Ek is in JHB en ons plase is in die Vrystaat.

Ek wil net een skiet om hom op my lys te kry.  Weet ook nie hoe smaak die goed se vleis nie.

Ek sukkel net om R3500 te justify vir 'n bok wat nie eers so verskriklik groot is nie.  Maar dis seker maar deel van die storie. hehehe
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Rooihartebeeste

Post by Beyers »

Ek het al een of twee geskiet. Hulle moenie hardloop nie en hy moet in sy spore dood geskiet word, dan is sy vleis lekker. Dis growwe vleis soos beesvleis.
Sy vel is vir my baie mooi as trofee. 'n Shoulder mount is 100 maal mooier as 'n blesbok. Blesbok lyk mos asof mens 'n laaistok in sy g@t gedruk het.
Beyers
Last edited by Beyers on Thu May 05, 2011 1:13 pm, edited 1 time in total.
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Rooihartebeeste

Post by marno »

BWOOOOHAHAHA!! Lag ek nou hel lekker!!

Ek wil geniune net een skiet dan is ek happy.  Ek dink miskien as die duiwel soos 'n bok gelyk het dan het jy soos 'n rooihartbees gelyk.

Buiten die bokke wat ons oes het ek besluit om goed te skiet wat ek nog nie geskiet het nie.

Sover is Eland en Swart Wildebees klaar op geline vir die jaar.

Ek het nou al:

Kudu
Zebra
Blou Wildebees
Blesbok
Rooibok
Springbok
Vlakvark

die probleem nou is al die goed wat ek nog wil skiet se pryse raak wild...
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: Rooihartebeeste

Post by erx »

Stem 100% saammet Beyers, skiet hom net da dood, moenie die ding heel dag rondjaag nie, ma verder is sy vleis heel goed.
Ek het vir jou uitsoek swart wildebees teen R2000, sal net laas jaar se prys weer bevestig.

Groete
erx
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Rooihartebeeste

Post by marno »

Thanks man maar my swart wildebees is klaar op geline naby ons plaas by iemand.

Wat het jy nog?
 
Groetnis
Marno
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: Rooihartebeeste

Post by erx »

Wat nie op jou lys is nie, eland en gemsbok.

Groete
erx
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Rooihartebeeste

Post by marno »

Ja eland skiet ek volgende maand op ons plaas. Gemsbok het ek dalk 'n contact in Askam.

Dis daai frikken rooihartbees wat by my spook. Eish!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
tobie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Sun Nov 15, 2009 12:40 pm

Re: Rooihartebeeste

Post by tobie »

as jy af sak iestet cape toe?kan rooihartebees bul vir 3000 kry.koie vir 2300.

ander wild ook beskikbaar.as ek dit nie het nie kry ek dit
Jy kan maar hardloop, maar ek sien jou!!!
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5030
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Rooihartebeeste

Post by Frederik »

Hier is twee mooies wat ek nou onlangs met kliente geklap het ek moet se hulle maak van die mooiste trofees op die muur en is een my gungstelling diere om te jag.

[img width=560 height=372]http://www.infinito-safaris.com/ARPhoto ... h20117.jpg[/img] 

[img width=560 height=372]http://www.infinito-safaris.com/ARPhotos/Mark1.jpg[/img]
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Rooihartebeeste

Post by DWB »

Hel, ek het nie geweet batman jag nie!!!
;D
Mooi bokke!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5030
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Rooihartebeeste

Post by Frederik »

DWB wrote: Hel, ek het nie geweet batman jag nie!!!
Ja die man kom uit Australie uit in elk geval sy vriende het die spot met hom gedryf dat hy met die Batman hemp gaan jag het daar by hulle toe wou hy nou 'n punt vir hulle wys camo is nie altyd nodig nie nou is hy en paar van sy vrinne superheros soos superman en spiderman as hulle jag.  ;D
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: Rooihartebeeste

Post by 222 »

Soos dit vir my lyk groei Batman sy eie cammo daar op sy een arm :o
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13663
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Rooihartebeeste

Post by Geno »

222 wrote: Soos dit vir my lyk groei Batman sy eie cammo daar op sy een arm :o
Of dit, of hy's met 'n nat Argus geslaan....
Goed, beter, 6millimeter!
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: Rooihartebeeste

Post by 222 »

Geno wrote:
222 wrote: Soos dit vir my lyk groei Batman sy eie cammo daar op sy een arm :o
Of dit, of hy's met 'n nat Argus geslaan....
;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D goeie een
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Rooihartebeeste

Post by DWB »

Verskoon die domgeid maar wat is 'n nat argus?  :o
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Rooihartebeeste

Post by tripodmvr »

Die man is met ' nat Cape Argus koerant geslaan wat die prentjie laat agterbly het - Cape talk vir 'n tattoo.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Rooihartebeeste

Post by marno »

tobie wrote: as jy af sak iestet cape toe?kan rooihartebees bul vir 3000 kry.koie vir 2300.

ander wild ook beskikbaar.as ek dit nie het nie kry ek dit
Thanks man! Sal bietjie check of ek dalk plan kan maak.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: Rooihartebeeste

Post by Christo Els »

ja nee dit is nou regtig mooi RED HEART BEAST
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Rooihartebeeste

Post by spekieries »

Ek ken hom as 'n nat "Playboy"
Post Reply