Dagsê
Ek wil vir my n rangefinder vir hoofsaaklik nagjag (moet jakkals of rooikat op 400m kan range in nag) aanskaf. Kyk tans na die Rudolph Micro maar nou sê party manne ek moet liewer n rangefinder met n verligte kruishaar koop.
So my vraag is sal die Rudolph werk vir my applikasie of moet ek maar dieper in die bank grawe en n Leupold koop.
Mooiloop
Verligte kruishaar vir rangefinder?
-
Henrie_270
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Wed Jan 14, 2015 3:35 pm
Verligte kruishaar vir rangefinder?
243 win, Howa Varmint, Swarovski z3 4-12x50 BRH
'n Jakkals verloor nie slaap oor die opinie van n skaap nie...
'n Jakkals verloor nie slaap oor die opinie van n skaap nie...
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Verligte kruishaar vir rangefinder?
Hoes maar en koop 'n Leica. Ek het al met my 1600B 'n jakkals op 688y in die nag gerange.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Verligte kruishaar vir rangefinder?
Henrie, ek het n Nikon ls1000 wat se kruisie automaties verlig in swak lig toestande en dan n Leica 1000. Die Nikon is pateties die Leica fantasties. Verligte kruis op cheap rangefinders se lig is te helder en skyn terug in jou oog sodat jy nie jou teiken kan sien nie. Ook met die helder kruis moet jy jou spotlight vol bright sit net om genoeg lig op teiken te sit om deur die rooi skynsel in rangefinder te kan sien. Die leica het geen van bg problem nie. Kon gisteraad rooikat op 712m range teen berg. Nikon kan niks verder as 500m range nie Groete
- JohanvanZyl
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
Re: Verligte kruishaar vir rangefinder?
Klink of daai Nikon een van die dae in die mark gaan wees. Skree maar....Lamtjop wrote:Henrie, ek het n Nikon ls1000 wat se kruisie automaties verlig in swak lig toestande en dan n Leica 1000. Die Nikon is pateties die Leica fantasties. Verligte kruis op cheap rangefinders se lig is te helder en skyn terug in jou oog sodat jy nie jou teiken kan sien nie. Ook met die helder kruis moet jy jou spotlight vol bright sit net om genoeg lig op teiken te sit om deur die rooi skynsel in rangefinder te kan sien. Die leica het geen van bg problem nie. Kon gisteraad rooikat op 712m range teen berg. Nikon kan niks verder as 500m range nie Groete
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Verligte kruishaar vir rangefinder?
Johan hy was al in die mark, niemand wou koop nie. Mamma kry toe een present want sy jag ook. Groetnis
- JohanvanZyl
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
Re: Verligte kruishaar vir rangefinder?
Nou ma PM as mamma upgrade na n Leica 
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22