Wat se merkie is die?
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Wat se merkie is die?
@ Tripod
Negatief dit is nie dat hulle terugspat wanneer ek die slot oopmaak nie!
@ Armand
Kan jy dalk n foto opsit van die oopgesnyde dop aan die binnekant asb.?
Groetnis
Negatief dit is nie dat hulle terugspat wanneer ek die slot oopmaak nie!
@ Armand
Kan jy dalk n foto opsit van die oopgesnyde dop aan die binnekant asb.?
Groetnis
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Wat se merkie is die?
Gee my net gou n kansie laat ek hom gan soek!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Wat se merkie is die?
Dit wil vir my voorkom asof ek die probleem gekry het. Het weer so bietjie lus gehad vir krap. Het toe een van my doppe gevat en in gestoot. So lyk hy as hy slegs gekamer word en weer uitgetrek word. Dan maak hy net so n baie kly, kort skrapie en n klein druk pekkie. Dink daar is wel n druk plek, high spot, in my geweer se kamer en die sal moet uit!!
Wat se julle ander??

[img width=560 height=420]http://i740.photobucket.com/albums/xx41 ... 070129.jpg[/img]
Groetnis
Wat se julle ander??
[img width=560 height=420]http://i740.photobucket.com/albums/xx41 ... 070129.jpg[/img]
Groetnis
- Geno
- Administrator

- Posts: 13663
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Wat se merkie is die?
[img width=560 height=420]http://i1029.photobucket.com/albums/y35 ... e005-1.jpg[/img]
Manne hier is die dop. Soos ek gese het ek kanie sien dat daar n verdunning aan die binne kand is nie.
Dink die doppe makeer niks.
Kom ons hoor wat se die manne wat weet.
Groetnis
Manne hier is die dop. Soos ek gese het ek kanie sien dat daar n verdunning aan die binne kand is nie.
Dink die doppe makeer niks.
Kom ons hoor wat se die manne wat weet.
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Wat se merkie is die?
@ Armand
Dankie vir die foto maat.
Groetnis
Dankie vir die foto maat.
Groetnis
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Wat se merkie is die?
Armand
Na ek nu al die fotos gesien het, gaan ek my deuntjie verander, dink nie dis case/head separation nie, jy moet maar net na jou kamer laat kyk, daar is n ietsie daar binne, sommer net n polish sal hom gou regsien, dink nie jy hoef te veel te stress oor die ding.....
Mooi loop
Francois
Na ek nu al die fotos gesien het, gaan ek my deuntjie verander, dink nie dis case/head separation nie, jy moet maar net na jou kamer laat kyk, daar is n ietsie daar binne, sommer net n polish sal hom gou regsien, dink nie jy hoef te veel te stress oor die ding.....
Mooi loop
Francois
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Wat se merkie is die?
FM
Dis my kamer en hy gaan regesien word. Daai laaste foto met die klein merkie kom weereens uit my kamer, nadat ek slegs die dop gekamer het en uitgetrek het.
Definitief iets in die kamer sou ek se!!
Groetnis
Dis my kamer en hy gaan regesien word. Daai laaste foto met die klein merkie kom weereens uit my kamer, nadat ek slegs die dop gekamer het en uitgetrek het.
Definitief iets in die kamer sou ek se!!
Groetnis
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Wat se merkie is die?
SJ
Het jy al met n flitsie daar probeer inkyk, dalk is dit iets wat jy sommer self kan uithaal???
Mooi loop
Francois
Het jy al met n flitsie daar probeer inkyk, dalk is dit iets wat jy sommer self kan uithaal???
Mooi loop
Francois
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Wat se merkie is die?
Ek het self vanmiddag lank met SJ gepraat en dit klink regtig nie soos ernstige probleme nie. Daardie eerste foto het egter my kop een kant toe laat staan.
Nou ja, nou kan julle rustig verder laai en sommer 'n bok of 10 opline vir daardie stel 243's!
P
Nou ja, nou kan julle rustig verder laai en sommer 'n bok of 10 opline vir daardie stel 243's!
P
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Wat se merkie is die?
FM
Het gekyk maar kon niks sien, maar het gou die minimag gekry en daar in geskyn nie. En wat toe daar sit die donnertjie, maar kan hom nie uitkry, sal maar weer probeer..
Groetnis
Het gekyk maar kon niks sien, maar het gou die minimag gekry en daar in geskyn nie. En wat toe daar sit die donnertjie, maar kan hom nie uitkry, sal maar weer probeer..
Groetnis
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Wat se merkie is die?
SJ
Jy het nie dalk 0000 graad staalwol nie??? Dis wat die bench manne gebruik om hul doppe se nekke mee skoon te maak, as jy het, sit dik lap om en staalwol buite om, draai hom(cleaning rod) stadig inni rondte terwyl jy ligte drukking vorentoe aanwend, as die culprit nie te vas sit nie behoort jy hom uit te kry, pasop ma vi growwe staalwol, kan dalk merke in jou kamer los wat jy nie wil he nie....

- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Wat se merkie is die?
Almal
Baie goeie gesprek hierdie! Dit werp lig op 'n hele paar aspekte in die geweerkamer. Die goeie foto's help ook baie.
Is daar nie 'n stukkie gereedskap te koop waarmee jy die kamer gereeld - en doeltreffend - kan skoonmaak nie? Dit is nogal 'n belangerike joppie wat baie ouens afskeep - met slegte gevolge...
Groetnis!
Hein M

Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Wat se merkie is die?
Ek gebruik 'n bronsborse vir 'n 9mm om die kamer te skrop. Hy word maar verniel, maar dien die werk.Hein M. wrote: Almal
Baie goeie gesprek hierdie! Dit werp lig op 'n hele paar aspekte in die geweerkamer. Die goeie foto's help ook baie.
Is daar nie 'n stukkie gereedskap te koop waarmee jy die kamer gereeld - en doeltreffend - kan skoonmaak nie? Dit is nogal 'n belangerike joppie wat baie ouens afskeep - met slegte gevolge...
Groetnis!
Hein M
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Wat se merkie is die?
Armand/SJ
Praat bietjie - hoe kry julle die dop wat oopgesaag is se binnekant so mooi blink skoon?
Was dit toe iets wat binne-in die kamer vasgesit het?
Op die voorlaaste foto wil amper lyk asof die patroon met die voer in die loop in 'n hou kry - het dit ook al gesien as manne punte seat en die dop is nie mooi opgelyn onder die matrys(die) nie.
Francois se raad rondom die 1000grid staalwol werk goed, maar as jy nie 1000grid staalwol kan kry nie, kan jy 'n 10mm hout dowel bebruik, wat aan die voorkant 'n gleuf ingesaag word en dan vou jy 'n stukkie 1200grid skuurpapier dubbeld, skuif dit in die gleuf in en wend brasso aan op die skuurpapier(dubbeldoelig - dien as smering en polleer gelyketyd die kamer mooi blink). Die skuurpapier strokie kan so 20mm wyd by 70mm lank wees voor jy hom dubbeld vou in die lengte.
Moet asseblief nie oorywerig wees en vir lang tye staan en poleer nie - jy kan jou kamer beskadig. Gebruik 'n elektriese boor om die dowel mee aan te dryf - draai hom lekker vinnig dan blink jou kamer mooi. Soos jy die dowel in die rondte laat draai beweeg jy die boor stadig heen en weer in jou kamer soos wanneer jy 'n enjin se sleaves hone.
Groete.
Jaco

Dont tell me, show me......
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Wat se merkie is die?
Daar is een van twee goed wat jy kan doen.nSmit kan met die hand en werklik net n half draai die kamer skoon maak ,jy behoort jou nie eers daavoor te laat betaal nie,Anders kan jy n dop wat ge resise is aan n weldieng rod vas brais waar die primer in gaan,sit die dan in n boor met braso op die dop,poleer dan die kamer moer versigtig deur die dop in en uit te druk.Het al n paar kamers so skoon gemaak met groot sukses.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Wat se merkie is die?
jaco, ek het daai dop met die hand met staalwol so blink geskuur!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet