Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Gawie(13mm) wrote:Johan is in Wellington en hy slaan ook plankies aanmekaar.
Hy het meer roere as wat ek skroewe in my fabriek het.
Die beste van als is dat hy nogal uitmaak van die skiet storie.
Ek het al gehoor van Johan, nog nie ontmoet nie. Moes seker gese het "skrynwerker" , ek het verwys na Eben.
Last edited by Gian_dP on Fri Jan 13, 2017 2:58 pm, edited 1 time in total.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Rite 300 Norma Magnum bo aan lys. 230 grein sal mooi loop. Ons poeiers is die probleem.
300Wsm sal beste werk met ons poeiers en is die goedkoopste om te dryf 215 gr sal mooi loop.
Nou vir die tameletjie watter 7mm.
7mm Shehane
7mm SAUM
7mmLRH
300wsm-7mm
195gr ELD.
HELP asb manne. Sal graag n 7mm wou he.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Ek kan nie glo dat ou skiet maat nognie die 280AI, waarmee hy sy 180gr Bergers Hybrids mee stamp, hier kom promote het nie...
Ek is nie n 7mm man nie, en ek hoop nie hy lees wat ek hier skryf nie, maar daai kaliber en koels saam, en jy hoef amper nie jou turrets te draai nie so vlieg daai combo!!!
Gawie(13mm) wrote:Dit is wat ek en Kaptein en Wouter reeds vir jou gedoen het, maar soos 'n regte Kaapse jong glo jy mos die manne wat die hardste skree.
Ek gaan vir my ook QL koop, en dan oom Kassie se dvd... Ek sal met die oom Kassie metode vir julle n kaliber roep wat n 230gr 30cal koel kan gooi met ons kruit teen 4000ft/sek... Sonder druk
Gebruik sommer n koel wat deur bome kan skiet ook.
OK my foon in vir regmaak en Rekanaar het ook gekalf.
So ek kan nie eers op Strelok kyk nie.
Die kaliber gaan nou n 7mm wees.
Ek moet net gaan kyk wat maak n 195gr ELD
1. 7mm SAUM
2. 7mm LRH
Dankie vir almal se hulp sover. Ek is baie impulsief en maak foute waaroor ek later spyt is. So met hierdie roer wil ek nie verkeerde besluite maak nie. So met die huidige kruit is 7mm my keuse. Nou moet ek besluit oor nr. een of twee hier bo.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
joe rocket wrote:Hier by Durbanville is n ou wat n 30-378 het Ruaan het al saam hom geskiet. Dit is n monster. Wonder wat se kruit hy gebruik, seker B12.7.
Nee - hy gebruik nog S385 - 92gr, 230 Berger Hybrid @ 3088 fps. Maar hy sukkel met druk en doppe wat 11.1.11! Groepe so 0.5" op 100meter.
Hy gaan beslis nog 12.7 toets en ek glo dit sal die kaliber beter tot sy reg laat kom.
Hy het ook nog 'n 338.378 wat nie sleg doen met die S385 nie
338 Norma mag vir 284gr-300gr punte .
Aksie; Serenity large TI
Loop; Snider 1-9.3
Sneller; Bix & Andy
Kolf; Custum laminated wat ek self sal maak met aluminium bedding.
Scope; S&B electric met bluetooth
Geweersmid; Geoffrey Barrebal
Heinz Petersen wrote:338 Norma mag vir 284gr-300gr punte .
Aksie; Serenity large TI
Loop; Snider 1-9.3
Sneller; Bix & Andy
Kolf; Custum laminated wat ek self sal maak met aluminium bedding.
Scope; S&B electric met bluetooth
Geweersmid; Geoffrey Barrebal
Oudstes gaan jy so n roer bou.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Heinz Petersen wrote:338 Norma mag vir 284gr-300gr punte .
Aksie; Serenity large TI
Loop; Snider 1-9.3
Sneller; Bix & Andy
Kolf; Custum laminated wat ek self sal maak met aluminium bedding.
Scope; S&B electric met bluetooth
Geweersmid; Geoffrey Barrebal
Tweeling dis n lekker bakkie roer daai vir oom Pieter. Stop die bakkie sommer langs die huis in plaas pad. Oom Pieter maak dan in n omtrek alles wat voorkom skoon. Ek is amper seker Demitri sal daai roer laaik vir "walk en stalk" Na so n km se stap sal hy n stoere bakkie jagter word.
Last edited by joe rocket on Fri Jan 13, 2017 11:48 pm, edited 1 time in total.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Die ouens stoot die 180gr Hybrid teen so 2920fps met die 7mm SAUM.
As jy vêr wil skiet is daar min dinge wat die 338 LM met n 300gr Hybrid gaan klop. (Ja, hy bereik seker nie sy volle potensiaal nie maar doen steeds goed en as daai stadige dryfmiddel van Somchem of Vithavouri N570 kom is dit n perd van ander kleur)
n 30 kaliber is egter meer veelsydig en ek sou maklik n 300 WM bou vir die doel.
Kyk net mooi, jy konsentreer baie op die dryfmiddel maar die swaar 7mm en 30 koeëls kort vinnige twist lope wat nie altyd so geredelik beskikbaar is nie. (Ons sukkel maar met stabiliteit hier by die see)
joe rocket wrote:Tweeling dis n lekker bakkie roer daai vir oom Pieter. Stop die bakkie sommer langs die huis in plaas pad. Oom Pieter maak dan in n omtrek alles wat voorkom skoon. Ek is amper seker Demetri sal daai roer laaik vir "walk en stalk" Na so n km se stap sal hy n stoere bakkie jagter word.
Post van die jaar.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
Wyse woorde Arnold dankie vir jou goeie raad. Lope is belangrik en in 7mm is n vinnige twist loop nie altyd beskikbaar nie. Ek dink Vithavouri N570 gaan vinniger beskikbaar wees as Somchem se stadiger kruit. Ek neig so meer na die 338 Norma Magnum. Die roer sal 2 jaar neem om te bou dus sal ek my kans waag en wag vir die kruit. Ek is mal oor my 300WM dis my jag geweer daarom die 338 keuse. Ek voel nou al soos n kaliber prostituut met al die kalibers wat beskikbaar is. Weereens dankie vir almal se raad en geduld. (ons gaan later oor die loop en kolf gesels )
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.