Middag. Ek wil graag praat oor die verkoop van herlaaide ammunisie.
Volgens wat ek onthou mag jy nie namens iemand herlaai.
Ek weet nie wat die storie is wanneer iemand dit verkoop want hulle kan dit moes net trek maar vir mense wat nie weet of dit oop en bloot doen sonder n woord bysit wat die koper waarsku...wat dink julle moet ons uitkyk wees.
Verkoop van herlaaide ammunisie
- Meteor
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm
Verkoop van herlaaide ammunisie
Alles wat die moeite werd is vat tyd en tyd kan nie verdeel word
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Verkoop van herlaaide ammunisie
Middag Meteor
Hier is soos ek dit het;
Jy mag geensins gelaaide ammunisie verkoop sonder n handelaars permit/lisensie nie.
Jy mag namens iemand, of vir iemand laai. Maar sodra die patrone gelaai is (lewendige patroon) is jy in besit van onwettige ammunisie indien jy nie n liksens vir daai selfde kaliber het nie, of indien die persoon vir wie jy laai nie langs jou staan nie.
Jy mag wel in besit wees van punte, kruit, slagdoppies en doppe as los items, solank jy n liksens het vir enige kaliber.
Dit sal, in my kop, nie slim wees om herlaaide ammunisie by enigiemand te koop nie tensy dit spesifiek mbv Quickload vir jou eie geweer gelaai is nie.
Daar is slimmer ouens as ek op die forum, maar dis soos ek die storie verstaan...

Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Meteor
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm
Re: Verkoop van herlaaide ammunisie
Dankie dat jy dit noem dis nie iets wat ek geweet het nie.Ashley wrote:
Hier is soos ek dit het;
Jy mag geensins gelaaide ammunisie verkoop sonder n handelaars permit/lisensie nie.
Ek gaan herlaai weer moet oorgaan voor ek seker is want ek het gedink jy mag sy toerusting gebruik maar hy mag nie namens jou die handvatsel trek.
Alles wat die moeite werd is vat tyd en tyd kan nie verdeel word
- Meteor
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm
Re: Verkoop van herlaaide ammunisie
Het dit, FCA 2004 Seksie 101
(2) A person who loads ammunition as contemplated in section 93 (1) of the Act may not supply that ammunition to any other person.
Alles wat die moeite werd is vat tyd en tyd kan nie verdeel word
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Verkoop van herlaaide ammunisie
Jy is korrek. Mag nie vir iemand anders laai sonder vervaardigers permit nieMeteor wrote:Dankie dat jy dit noem dis nie iets wat ek geweet het nie.Ashley wrote:
Hier is soos ek dit het;
Jy mag geensins gelaaide ammunisie verkoop sonder n handelaars permit/lisensie nie.
Ek gaan herlaai weer moet oorgaan voor ek seker is want ek het gedink jy mag sy toerusting gebruik maar hy mag nie namens jou die handvatsel trek.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Verkoop van herlaaide ammunisie
Daar leer ek ook iets.Gian_dP wrote: Jy is korrek. Mag nie vir iemand anders laai sonder vervaardigers permit nie
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP