Middag almal
Is daar dalk enige iemand wat n kolf vervanging gedoen het op hulle tikka's. Ek is graag opsoek na n oorspronklike hout kolf waarop ek n paar veranderinge kan aanbring, wil nie graag my kolf op foeter nie. Ek is bereid om te betaal vir n kolf.
So as enige iemand een het wat rond lê, kontak my gerus. Sal dit baie waardeer.
Groete
TIKKA KOLF
- Robin
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Thu Mar 20, 2014 11:06 am
TIKKA KOLF
BORN TO HUNT, FORCED TO WORK
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: TIKKA KOLF
Watse model Tikka is dit?
M695 of die T3?
M695 of die T3?
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Robin
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Thu Mar 20, 2014 11:06 am
- Robin
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Thu Mar 20, 2014 11:06 am
-
LDV
- Full Member

- Posts: 169
- Joined: Sun Jul 06, 2014 12:52 pm
TIKKA KOLF
Ek weet van t3 hunter houtkolf wat op 300wsm was naby bloemfontein.
Lat weet as jy belangstel dan stuur ek nommer
Lat weet as jy belangstel dan stuur ek nommer
- Robin
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Thu Mar 20, 2014 11:06 am
Re: TIKKA KOLF
middag LDV
ja dit is nog standaard dun loop, Tikka T3 Hunter
ja dit is nog standaard dun loop, Tikka T3 Hunter
BORN TO HUNT, FORCED TO WORK
-
LDV
- Full Member

- Posts: 169
- Joined: Sun Jul 06, 2014 12:52 pm
TIKKA KOLF
Ja is die dun loop ek pm sy nommer vir jou
- Robin
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Thu Mar 20, 2014 11:06 am
-
LDV
- Full Member

- Posts: 169
- Joined: Sun Jul 06, 2014 12:52 pm
Re: TIKKA KOLF
Robin het hom somer gebel.
Hy se R2000
Hy se R2000
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: TIKKA KOLF
LDV, kontak my, ek het nnpaat tikka t3 kolwe, ek het onlangs opgradeer. Nul711449526
Groete
Danie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Groete
Danie
Sent from my iPhone using Tapatalk
