Sterkte Taffie
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2153
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Sterkte Taffie
Dag Taffie
Bly om te hoor jy is aan die herstel. Mooi man. Baie sterkte!!!!
Mooi loop
Bly om te hoor jy is aan die herstel. Mooi man. Baie sterkte!!!!
Mooi loop
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Sterkte Taffie
Baie bly dit gaan goed Taffie, sterkte en seën mater.
-
Roelo
- Full Member

- Posts: 157
- Joined: Tue Feb 24, 2009 7:59 am
Re: Sterkte Taffie
Taffie spoedige herstel en kom kuier gerus as jy so voel
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Sterkte Taffie
Roelo en Venter het jy jakkalse?
Herman en jy ribbetjie braai en dan sien ons
Mooiloop
Herman en jy ribbetjie braai en dan sien ons
Mooiloop
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Sterkte Taffie
Ek is bly dit gaan beter met jou Taffie. Baie sterkte en hoop jy herstel volkome
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Sterkte Taffie
Lees die naweek bietjie weer deur Tafjak Tips en gaan deur die kursus materiaal en wonder toe so by myself, hoe gaan dinge deesdae met Taffie?
-
Jaktrap
- Sr. Member

- Posts: 294
- Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm
Re: Sterkte Taffie
Hi mede Forum lede.
Ek het nou so n tydjie weer saam met Taffie spandeer. Sy gesondheid is goed en die man het
al n bietjie gewig ook verloor. En die spraak kom ook aan en hy werk daaraan om normale gesprek
te kan voer. Hy kan homself darem help selfs met vreemdelinge oor allerdaagse dinge maar ons
gunstelling onderwerp gaan dit ook goed.
Ek glo en vertrou hy is een van die dae weer top praatfiks.
Albe
Ek het nou so n tydjie weer saam met Taffie spandeer. Sy gesondheid is goed en die man het
al n bietjie gewig ook verloor. En die spraak kom ook aan en hy werk daaraan om normale gesprek
te kan voer. Hy kan homself darem help selfs met vreemdelinge oor allerdaagse dinge maar ons
gunstelling onderwerp gaan dit ook goed.
Ek glo en vertrou hy is een van die dae weer top praatfiks.
Albe
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Sterkte Taffie
Dankie, waardeer die terugvoering.
Bly dit gaan goed met hom en ek glo en vertrou hy sal volkome herstel.
Bly dit gaan goed met hom en ek glo en vertrou hy sal volkome herstel.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Sterkte Taffie
Hoe gaan dit nou met Taffie?
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Sterkte Taffie
Ek laasweek biki ge whatsapp met hom
Hy sê dit gaan beter en hy jag biki local en by bure.
Dis maar al wat ek weet
Cheers
Hy sê dit gaan beter en hy jag biki local en by bure.
Dis maar al wat ek weet
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Sterkte Taffie
Piet, it's going pretty well, He is driving himself around, hiring and firing builders every day ( if you know of a good team of builders, let him know)
I know He is holding a course in Grahamstown this wk end, so I'd say he is well on his way to being himself again.
I know He is holding a course in Grahamstown this wk end, so I'd say he is well on his way to being himself again.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Sterkte Taffie
More kerels
Ek is gesond en hewig aan die werk. Dankie vir aangelaste lewe!!!
mooiloop
Ek is gesond en hewig aan die werk. Dankie vir aangelaste lewe!!!
mooiloop
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Sterkte Taffie
Lekker om te hoor... Sterkte daar
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Sterkte Taffie
Taffman
Bly om te hoor dit gaan punt in die wind! Sterkte vir die jaar ou maat. Ons glo en vertrou dit gaan sommer n top een wees!
Mooiloop
Wout
Bly om te hoor dit gaan punt in die wind! Sterkte vir die jaar ou maat. Ons glo en vertrou dit gaan sommer n top een wees!
Mooiloop
Wout
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Sterkte Taffie
Neewat Taffie is goed aan die gang, n maat van my woon 1 van sy kursusse by 3-4 Feb
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- neef
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm
Re: Sterkte Taffie
sterkte
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
-
partner
- Hero Member

- Posts: 987
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: Sterkte Taffie
Baie bly om te hoor. Sterkte vir 2017. Ek het vir jou n PM gestuur.
Groete. Dirk.
Groete. Dirk.
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Sterkte Taffie
Baie bly om weer van jou te hoor Taffie.
MOOI LOOP
MOOI LOOP
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Sterkte Taffie
Goeie nuus inderdaad, Voorspoed vir 2017.
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Sterkte Taffie
Mooi Taffie dis goed om te hoor.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Sterkte Taffie
Goeie dag al die kerels
Die gesondheid bitter goed, praat nog bietjie hakkerig maar hulle verstaan my. Ek is volgende maand in Ermelo die 16 Sept. Ry bietjie rond.
Mooiloop
Die gesondheid bitter goed, praat nog bietjie hakkerig maar hulle verstaan my. Ek is volgende maand in Ermelo die 16 Sept. Ry bietjie rond.
Mooiloop
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Sterkte Taffie
Bly om te hoor Taffie mooi aand
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk