Jan en Koos is pelle.
Hulle speel die dag n rondte gholf saam. Voor hulle is n 2-bal vroue wat stadig speel en die hele veld ophou.
Jan sê hy gaan gou voorentoe stap en hoor of hulle kan verby speel.
Halfpad draai hy om en kom terug.
"Ek kan hulle nie vra nie" sê Jan..."dis my vrou en my girlfriend wat saam speel!"
Koos sê "ek sal gaan vra. Jou vrou ken my nie"
Halfpad gekom toe draai hy ook om.
"Wat nou?" vra Jan.
Koos: "Ek kannie gaan vra nie...dis my vrou en my girlfriend ook!"
Meer as net gholf buddies..
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Meer as net gholf buddies..
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Meer as net gholf buddies..
Beste pelle deel alles......