Magnetospeed

Post Reply
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Magnetospeed

Post by Chevvy SS »

Ek het navraag gedoen oor die Magnetospeed, maar het geen kennis daarvan nie. Die verkoopsman het genoem van 'n "klein" en "groot" een, waarvan die prys amper dubbeld is.

Wat is die verskile en is die klein een voldoende?

Dankie.
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Magnetospeed

Post by Gian_dP »

Jy kry sporter en v3.

V3 is die duurder een. Kom met n dratassie. Kan handwapen se spoed meet en geweer met groot knaldemper.
Sporter is bietjie goedkoper, kan nie vir handwapen gebruik nie en ook nie met demper met OD van meer as 1.5" nie(nie presies seker oor mate nie)
Ek kan spoed lees met my Sporter met Silent Hunter op
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
neef
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm

Re: Magnetospeed

Post by neef »

Chevvy SS wat is hulle pryse nou as ek mag vra
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Magnetospeed

Post by Chevvy SS »

R4 600 vir die Sporter en rondom R8 500 vir die V3 neef.
Post Reply