Bobbejaan Hokke
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Bobbejaan Hokke
Manne hier is n link na die nuwe hokke wat ek bou. Kyk bietjie, hulle het nie n trapplaat of iets wat kan buig nie. Die hek het n kabel en pulley wat gestel word met n meganisme en n takkie hou die twee dele bymekaar.Ander takkies word bo op die trip takkie geplaas om hom makliker te laat afslaan. Ape en varke is gewoond aan takkies en dit lyk nie vreemd nie.Hulle klap sommer die spul deurmekaar om by die mielie pitte uit tekom. Werk elke keer. As jy aas op die regte plek vasmaak behoort jy baie ander goed ook te vang.
- 22-250 Sniper
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Fri Dec 09, 2011 8:20 pm
Re: Bobbejaan Hokke
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016082 ... 3a905c.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016082 ... 3bcaca.jpg[/IMG]
Ek bou die hokke hulle vang sommer n span op n slag
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
Ek bou die hokke hulle vang sommer n span op n slag
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
GUNS DON'T KILL, PEOPLE KILL
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Bobbejaan Hokke
Yes 22-250 sniper, Ek weet van n ou wat ook goeie sukses behaal met daai hokke! Hulle werk mooi
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Bobbejaan Hokke
22-250, daardie hokke werk uitstekend.......jy vang sommer die hele trop so. Wat is jou hok se afmetings?
Jammer Sniper, wil nie jou advertensie kaap nie.
Jammer Sniper, wil nie jou advertensie kaap nie.
- 22-250 Sniper
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Fri Dec 09, 2011 8:20 pm
Re: Bobbejaan Hokke
2.4 x 2.4 x 3mt hoog ek bou hulle in los panele wat net inhak en dan bout die dak paneel die hele span aan mekaar die drom bout ook vas
Makliker om te vervoer as jy hom moet skuif
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
Makliker om te vervoer as jy hom moet skuif
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
GUNS DON'T KILL, PEOPLE KILL
- Dawid S
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Sat Nov 21, 2015 4:44 pm
Re: Bobbejaan Hokke
Manne ek het ook problem met bobbejane.
Maar wat se julle oor die nuus berig: http://noordnuus.co.za/articles/news/34 ... warm-water
Maar wat se julle oor die nuus berig: http://noordnuus.co.za/articles/news/34 ... warm-water
-
Friedland
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
Re: Bobbejaan Hokke
Hi Sniper. Waar is jy gelee en wat prys n hok. Jy kan my n prys PM as dit privaat is.22-250 Sniper wrote:2.4 x 2.4 x 3mt hoog ek bou hulle in los panele wat net inhak en dan bout die dak paneel die hele span aan mekaar die drom bout ook vas
Makliker om te vervoer as jy hom moet skuif
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
Dankie
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Bobbejaan Hokke
Hoe kry die DBV 'n hok op 'n boer se grond sonder dat die boer toestemming gegee het dat hulle daar mag kom?
Hoyt Maxxis 31 DG 90# @ 28,5"
Bear Assault 70#
Musgrave .375 H&H
Krico .223 Rem
Hoyt Maxxis 31 DG 90# @ 28,5"
Bear Assault 70#
Musgrave .375 H&H
Krico .223 Rem
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Bobbejaan Hokke
Ek bou hierdie hokke in Riversdal in die Suidkaap. Ek wou hulle nie regtig adverteer nie, wou net bietjie die video met julle deel. Ek vra R4000 vir hulle. 700 x 700 x 1.8m lank. Ek weet die groot hokke werk beter om n groter getal gevang te kry,maar ja die groenies freak uit as hulle dit raaksien. n Boer hier by ons het twee hokke by my gekoop en hy gebruik hulle so. Hy vang een of twee van die trop, skiet hulle en gooi hul so ent van die hokke af sodat die trop dit sien. Dan bly hulle hulle vir n ruk weg van daai gebied. Hier is twee troppe by hom, Die een klompie wat nie teveel pla nie is n trop van 40 en hulle hou n groter trop van 200 weg. As hy die kleiner trop verjaag kom maak die groter trop net meer nonsens,maar as hy hul altwee net so bietjie bietjie op n slag vang en skiet dan bly altwee redelik weg.
- 22-250 Sniper
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Fri Dec 09, 2011 8:20 pm
Re: Bobbejaan Hokke
R5 200Friedland wrote:Hi Sniper. Waar is jy gelee en wat prys n hok. Jy kan my n prys PM as dit privaat is.22-250 Sniper wrote:2.4 x 2.4 x 3mt hoog ek bou hulle in los panele wat net inhak en dan bout die dak paneel die hele span aan mekaar die drom bout ook vas
Makliker om te vervoer as jy hom moet skuif
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
Dankie
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
GUNS DON'T KILL, PEOPLE KILL
- 22-250 Sniper
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Fri Dec 09, 2011 8:20 pm
Re: Bobbejaan Hokke
Klink vir my mev Wentzel het haar self skuldig gemaak aam betreding en moet self n bietjie skrik gemaak wordDawid S wrote:Manne ek het ook problem met bobbejane.
Maar wat se julle oor die nuus berig: http://noordnuus.co.za/articles/news/34 ... warm-water
Sy kan maar net deur die woonbuurte ry en gaan kyk onder watter omstandighede honde en ander diere aan gehou word aan kettings en in hokkies waar hulle skaars kan beweeg
Die probleem is sy sal nie soontoe gaan nie want sy is te bang vir die mense
Maar boer is mos maklik hy het n vaste adres almal in die omgewing ken hom en hy kan mos n prokerower bekostig en hy is wit so daar kan n voorbeeld van hom gemaak word
Hy is mos n kerk mens wat net n bestaan wil maak en hom besig hou met sy eie dinge. Ten minste skiet hy die bobbejane dood wat hy vang en laat hulle nie omkom van honger of siektes nie
Ja die DBV die grootste klug in die land as dit kom by diere regte hulle is soos die politisie in die land as hulle die pers agter hulle het is hulle groot bek die res van die tyd net n klomp beroeps sukkelaars
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
GUNS DON'T KILL, PEOPLE KILL
- 22-250 Sniper
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Fri Dec 09, 2011 8:20 pm
Re: Bobbejaan Hokke
So lyk my aap hokke. Hulle is 2.4 x 2.4 x 2.4 lekker ligte raam slaan ook op gat size die draad is 50 x 25 sodat jy nie sukkel om te skiet nie[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016082 ... e45de6.jpg[/IMG]
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
GUNS DON'T KILL, PEOPLE KILL
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Bobbejaan Hokke
Ek meng op beginsel nie met enige iemand wat enige iets met dbv te doen het nie. Bou julle hokke en doen wat jul moet doen. Party van ons weet darem nog vleis en groente groei nie op woolies se rakke nie. Terloops ek like daai slot op jou hok.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- 22-250 Sniper
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Fri Dec 09, 2011 8:20 pm
Re: Bobbejaan Hokke
Wat baie van die mense nie besef nie is dat bobbejane nie meer baie natuurlike predatore oor het nie so as ons nie n plan maak nie gaan hulle ons oorheers kyk hoe gaan dit in die kaap waar hulle die bobbies beskerm die mense is nie eens meer veilig daar nie.
Die ding wat my die meeste pla van die kraal oggies is dat hulle besig is om die wilde voëls in Suid Afrika uit te roei as hulle nie die eiers eet nie dan eet hulle die kuikens of nog sommer die voël as hulle haar op die nes .
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
Die ding wat my die meeste pla van die kraal oggies is dat hulle besig is om die wilde voëls in Suid Afrika uit te roei as hulle nie die eiers eet nie dan eet hulle die kuikens of nog sommer die voël as hulle haar op die nes .
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
GUNS DON'T KILL, PEOPLE KILL
-
Tokka777
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Mon Jun 25, 2012 9:27 pm
Re: Bobbejaan Hokke
naand se het iemand nog die fotos en videos van 22-250 sniper se hokke wat hy gemaak het?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Bobbejaan Hokke
Tokka777 wrote:naand se het iemand nog die fotos en videos van 22-250 sniper se hokke wat hy gemaak het?
22-250 Sniper wrote:So lyk my aap hokke. Hulle is 2.4 x 2.4 x 2.4 lekker ligte raam slaan ook op gat size die draad is 50 x 25 sodat jy nie sukkel om te skiet nie //uploads.tapatalk-cdn.com/20160829/8cbceeeaee141be7bb16cf0e21e45de6.jpg
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
-
Tokka777
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Mon Jun 25, 2012 9:27 pm
Re: Bobbejaan Hokke
Dankie baie Geno ek waardeer
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Bobbejaan Hokke
Ek wil nie die man se hok sleg maak nie ,maar hoe lank gaan daai draad heel bly? dis 2.5mm ne? hulle ruk en pluk woes aan daai draad om uit te kom. Ek sou dalk net bietjie meer versterkings ingesit het oor daai groot oppervlakte
- 22-250 Sniper
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Fri Dec 09, 2011 8:20 pm
Re: Bobbejaan Hokke
Die is n aap hok tensy hulle redbull drink gaan hulle nie daar uitkom nie
Redbull it gives you wings
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Redbull it gives you wings
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
GUNS DON'T KILL, PEOPLE KILL