Ludwig
gaan loer hier http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=1
Dit was n bespreking oor die 6.5's so wyle terug
6.5x55 AI
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: 6.5x55 AI
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!

300Winmag
Re: 6.5x55 AI
Daai is my hart se punt! Ek sukkel net om een in die hande te kry!!!Ludwig wrote: Maar daar is iets aan die sweed wat my baie trek
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: 6.5x55 AI
Ek hoop daar gaan van daai Tikka T 3 sporters in die sweed ingevoer word.............
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
-
300Winmag
Re: 6.5x55 AI
Ek het dit oorweeg en vir hom gevra maar dit lyk my dit gaan so 25K kos. Ek probeer nou
die ouens kry om vir my 'n Howa in te voer. As dit nie werk nie sal ek kyk of ek dan 'n
CZ ingevoer kry.

- suid wes
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm
Re: 6.5x55 AI
Ek het n 6.5x55 sweed,ek wil hom na n 57 laat sny en dan ackly(hoe ookal genoem word) net oor die reede dat 100g punte hoenner tanne is en 140g wee soos onkruit is.Ma niemand het soo n riemer,as iemand kan help sal mooi wees.
Kan jul dalk meer inligting gee rontom spoed/punte oor die 6.5x55AI
Kan dam as druk met Francois praat oor die hoener tanne

BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 6.5x55 AI
Hartseer
Ek het reamers bestel, se as jy wil he, ek kan nog bysit, LAAT WEET.
Mooi loop
Francois