RCBS make over

Post Reply
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

RCBS make over

Post by Viking »

Enige Jaracal DIY manne al RCBS toerusting oor "geverf".

Waar kry ek die groen RCBS verf - hammertone groen is nie heeltemal die kleur vd oorspronklike nie.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm

Re: RCBS make over

Post by Morne Van Der Merwe »

Hello,

Vir lyk dit as die RCBS toerusting ge-powder coat is.
Seker daar in jou omgewing sal iemand dit vir jou kan doen, hier is n persoon in Pretoria wat al sulke werke vir my gedoen, bv my kluis heeltemal oor ge-powder coat, dan lyk hy weer nuut, dink as jy toerusting gaan spray gaan verf maklik afkrap.

Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: RCBS make over

Post by ruaanb »

Area Powder Coaters in Montague Gardens Dirk. praat met Francois en se vir hom Ruaan het jou verwys.
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: RCBS make over

Post by joe rocket »

Confereur in die Paarl doen powder coating praat met Jaco.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: RCBS make over

Post by Viking »

Dankie manne...die job moet in Durban gedoen word.

My seun is besig om te make over...
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: RCBS make over

Post by Pappabeer »

CAW coatings in Pinetown doen goeie werk.

Hier teen die kus roes die goed erg. Ek het self my press se arm laat powdercoat n paar jaar terug om daai roes handmerke te stop wat op hom sit na jy gewerk het. Ter selfde tyd kan hulle die Ram van die press zinkcoat om te keer dat hy roes. Hier is n paar mense by die pistoolclub in Richardsbaai wat al hulle dies, shellholders ens laat zinkplate. Dit word later dof, maar roes nooit nie.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Post Reply