Gisteraand se gelukkie
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Gisteraand se gelukkie
Kon gisteraand se lekker weer net nie so laat verbygaan nie. Bietjie gaan roep en vining het ek n jong teef gepiets. Baie lank gewag om te kyk of sy n maat het maar die jakkalse antwoord net in die verte. Het my staanplek verander dat ek min of meer in die area is waar hulle geantwoord het. Na omtrent n half uur was die oe opgetel. Die reun het met n gallop ingedraf met n teef kort op sy hake. Het vining die reun geskiet en toe die teef in die hardloop geklap. Was duidelik dat sy wou nie gaan staan omrede sy sommer laat loop het. Gelukkig was dit lekker naby skote. Na lang tyd van stilte het ek hulle gaan optel. Daar waar die reun moes wees le net n groot plas bloed en het skuim bubbeltjies in wat my se dat ek hom sleg deur die longe geskiet het. Ek glo dat die ou dit nie sal maak nie maar nogsteeds wil mens hulle op die bakkie he. Kan ook nie verstaan dat ek nie weer sy oe opgetel het terwyl hy weggeglip het nie maar nou ja. Hier is die 2 tewe wat wel bakkie gery het
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Gisteraand se gelukkie
Ag Pragtig man!
-
Jackaldog
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Mon Apr 06, 2015 4:43 pm
Re: Gisteraand se gelukkie
Mooi Blackie. Wat se roepe het jy gebruik?
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: Gisteraand se gelukkie
Jackaldog ek het haas pikant en steenbok pikant gebruik en die troefkaart was jakkals kerm.
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Gisteraand se gelukkie
Netjies Blackie looi hulle
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- neef
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm
Re: Gisteraand se gelukkie
mooi gedaan 3 minder skaap eters
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
