260 Rem AI

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 260 Rem AI

Post by tripodmvr »

Craig, daar het jy nou baie eerlike antwoorde wat jou geweer heel behoort te hou. Ek is nie by die Rum nie, maar Laborie Cabernet gee my baie wysheid. Katvoet is die antwoord. Jy moet volledige data gee as jy veilige ladings wil kry.

Praat met ons en ons kan probeer help.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Craig44
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Wed Jul 18, 2012 10:01 pm

Re: 260 Rem AI

Post by Craig44 »

Dankie Tripodmvr
Ek het meeste van die info.
Het julle raad op n begin lading benodig.
Volgens n artikel op Berger se tuisblad sal ek met n jump van 0.01" begin tot ek by 2860 uitkom of as druk begin wys.
Post Reply