375H&H en S365?

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
vbd
Full Member
Full Member
Posts: 207
Joined: Wed Mar 06, 2013 9:16 am

375H&H en S365?

Post by vbd »

Ek wil weet of ek S365 op die 375 kan gebruik? Ek skiet tans 270gr peregrine bushmasters met S335.

Ek wil nie spoed jaag nie, enige iets rondom 2450-2550 is vir my reg.
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1544
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: 375H&H en S365?

Post by Giepie »

Ek het nou nie my data by my nie, so probeer maar onthou. Ek gebruik op daardie koeëls S355 of S341. In my geweer werk dit die beste. Ek het al S365 probeer, maar dan is dopvulling geneid om oorvol te raak. Akkuraatste ladings was met S355, met S341 kortkop tweede. S365 het weens die gekompresde lasdings te veel gewissel in spoed.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
vbd
Full Member
Full Member
Posts: 207
Joined: Wed Mar 06, 2013 9:16 am

Re: 375H&H en S365?

Post by vbd »

Ek sal bietjie probeer, my geweer gee net vinnig druk met 335. Met 60gr S335 is die primer al heel plat geslaan, het nie spoedlesings nie. My ou ladings was 60gr 335 met 300gr pmp/hornady/woodleigh ronde neuse.

Dis hoekom ek wonder of ek nie dalk met 365 sal regkom nie?
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 375H&H en S365?

Post by tripodmvr »

Toets albei. S365 werk met die 270-300 greiners. Ligter projektiele is S355 die antwoord.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
M98mauser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am

Re: 375H&H en S365?

Post by M98mauser »

Kan se met n 270 gr Barnes TSX punt werk S365 vir my perfek,lekker vol dop skiet mooi.
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
JVT172
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Tue Jun 26, 2012 9:47 am

Re: 375H&H en S365?

Post by JVT172 »

Skiet ook S355 in my 375H&H
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 627
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: 375H&H en S365?

Post by ZKK »

Ek het wel S365 in my geweer gelaai met 300gr koeels.
Ek moes wel beweeg na n effense laer node want soos reeds gese, was die dopvulling hier rondom 110% om by 2600 ft/s uit te kom.
So as ek reg kan onthou hardloop my 300gr nou so rapsie oor die 2500 ft/s.
Post Reply