Somchem S365 nuwe data op .243
- Louis Botha
- Newbie

- Posts: 24
- Joined: Sun Feb 13, 2011 10:41 am
Somchem S365 nuwe data op .243
Ek is nog redelik nuut in die herlaai afdeling en wou net gehoor het of daar iemand is wat my bietjie raad kan gee oor die nuwe "batch" S365 ,kan ek definitief 10% minder laai op my .243 , sal dit waardeer indien iemand vir my n antwoord het.
It takes 43 muscles to frown, 17 to smile , but only 3 for a proper trigger squeeze.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Somchem S365 nuwe data op .243
NUWE batch? Help 'n bietjie?Louis wrote: Ek is nog redelik nuut in die herlaai afdeling en wou net gehoor het of daar iemand is wat my bietjie raad kan gee oor die nuwe "batch" S365 ,kan ek definitief 10% minder laai op my .243 , sal dit waardeer indien iemand vir my n antwoord het.
Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
pierre_bessinger
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Mon Aug 30, 2010 10:19 pm
Re: Somchem S365 nuwe data op .243
nuwe batch? klink na iets wat jy saterdag aand by n braai gehoor het jong?
ek laai gereeld 243 en 270 en gebruik S365 vir altwee, so sal nogal interessant wees om te hoor waaroor dit gaan.
laat weer maar as julle iets daarvan uitvind asb.
dankie
ek laai gereeld 243 en 270 en gebruik S365 vir altwee, so sal nogal interessant wees om te hoor waaroor dit gaan.
laat weer maar as julle iets daarvan uitvind asb.
dankie
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Somchem S365 nuwe data op .243
louis verwys dalk na die nuwe Somchem herlaai manual wat op Huntex bekendgestel het, ek het dit self nog nie gesien nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Somchem S365 nuwe data op .243
Is dit nie Lot 60 nie
Flip
Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Somchem S365 nuwe data op .243
Lot 061 is die goor kruit.
Groetnis
Groetnis
- Louis Botha
- Newbie

- Posts: 24
- Joined: Sun Feb 13, 2011 10:41 am
Re: Somchem S365 nuwe data op .243
More Manne
Dankie vir al die terugvoering,ek kon toe n antwoord kry by Somchem, hulle se dat daar twee batches is van S 365 wat omtrent 10% warmer is, dit is net lot nr 57 en lot nr 61 , ons sal maar net moet seker maak van die lot nr's as ons kruit koop, hulle se dat hulle so veel as moontlik ingetrek het maar dat daar wel nog in sirkulasie is.
Louis
Dankie vir al die terugvoering,ek kon toe n antwoord kry by Somchem, hulle se dat daar twee batches is van S 365 wat omtrent 10% warmer is, dit is net lot nr 57 en lot nr 61 , ons sal maar net moet seker maak van die lot nr's as ons kruit koop, hulle se dat hulle so veel as moontlik ingetrek het maar dat daar wel nog in sirkulasie is.
Louis
It takes 43 muscles to frown, 17 to smile , but only 3 for a proper trigger squeeze.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Somchem S365 nuwe data op .243
Louis
Dankie vir die inligting! Sal seker maak.
Groetnis!
Hein M
Dankie vir die inligting! Sal seker maak.
Groetnis!
Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Somchem S365 nuwe data op .243
Louis
Ek het een blik lot 61 ,wat moet ek met dit doen ? weggooi ?
Flip
Ek het een blik lot 61 ,wat moet ek met dit doen ? weggooi ?
Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
- Louis Botha
- Newbie

- Posts: 24
- Joined: Sun Feb 13, 2011 10:41 am
Re: Somchem S365 nuwe data op .243
Flip
Skuus ek kom nou eers terug, hulle se dat jy hom net 10% minder kan laai om dieselfde druk te kry m.a.w as jy in die verlede 44gr gelaai het moet jy nou 39.6gr laai op lot 061. hoe akkuraat dit is sal ek nie vir jou kan se nie, jy sal hom maar moet laai en kyk of hy group.
Louis
Skuus ek kom nou eers terug, hulle se dat jy hom net 10% minder kan laai om dieselfde druk te kry m.a.w as jy in die verlede 44gr gelaai het moet jy nou 39.6gr laai op lot 061. hoe akkuraat dit is sal ek nie vir jou kan se nie, jy sal hom maar moet laai en kyk of hy group.
Louis
It takes 43 muscles to frown, 17 to smile , but only 3 for a proper trigger squeeze.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Somchem S365 nuwe data op .243
Dagse mede skieters en jagters
Het sopas van die foon afgeklim met Manie by Somchem, die man se hy het al baie oproepe gehad m.b.t die Lot 061 van S365.
Ek het hom sommer gevra wat hulle gaan doen, en dit lyk moontlik of ons dit kan omruil. Hy gaan met hulle bemarkings personeel gesels en kyk wat hulle kan doen. Hy het gevra dat ek hom so oor 2 weke weer n lui gee, dat ek kan hoor.
Sal julle op datum hou en kopm vertel wat gese is.
Hy het gese dat die Lot glo baie warm is vir die .243 en .270 maar te koud is vir die 30-06. Hulle is glo besig met toetse oor wat fout gegaan het met die batch kruit.
Gesels weer.
Groetnis
Het sopas van die foon afgeklim met Manie by Somchem, die man se hy het al baie oproepe gehad m.b.t die Lot 061 van S365.
Ek het hom sommer gevra wat hulle gaan doen, en dit lyk moontlik of ons dit kan omruil. Hy gaan met hulle bemarkings personeel gesels en kyk wat hulle kan doen. Hy het gevra dat ek hom so oor 2 weke weer n lui gee, dat ek kan hoor.
Sal julle op datum hou en kopm vertel wat gese is.
Hy het gese dat die Lot glo baie warm is vir die .243 en .270 maar te koud is vir die 30-06. Hulle is glo besig met toetse oor wat fout gegaan het met die batch kruit.
Gesels weer.
Groetnis
- Louis Botha
- Newbie

- Posts: 24
- Joined: Sun Feb 13, 2011 10:41 am
Re: Somchem S365 nuwe data op .243
SJ
Baie dankie vir die moeite.
Louis
Baie dankie vir die moeite.
Louis
It takes 43 muscles to frown, 17 to smile , but only 3 for a proper trigger squeeze.
-
Plasmodium
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Mon Jan 04, 2010 5:01 pm
Re: Somchem S365 nuwe data op .243
O gaats!!!
Ek sien nou net ek het die vervloekte lot 061!!!
Ek skiet nog die heeltyd met 44.4gr daarvan met 87gr vmakse!!!!!! Bietjie minder as 'n halwe blik oor!
Ek het nou 'n pakkie 100greiners hoe moet ek nou laai?

243 Sako 85 Varmint SS & 5-30x50 Z6
8x57IS Mauser & 3-9x40 VXII
8x57IS Mauser & 3-9x40 VXII
- Louis Botha
- Newbie

- Posts: 24
- Joined: Sun Feb 13, 2011 10:41 am
Re: Somchem S365 nuwe data op .243
As dit tot nou nog vir jou gewerk het ,is hulle seker maar reg! Het jy nie probleme met drukking gekry nie?
Louis
Louis
It takes 43 muscles to frown, 17 to smile , but only 3 for a proper trigger squeeze.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Somchem S365 nuwe data op .243
Plesier Louis
Ek sal julle manne op hoogte hou oor wat ek kan wys word en terugvoering wat ek kry.
Groetnis
Ek sal julle manne op hoogte hou oor wat ek kan wys word en terugvoering wat ek kry.
Groetnis
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Somchem S365 nuwe data op .243
Dankie manne, sal n bietjie wag.
Flip
Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
- Taylor
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Tue Nov 17, 2009 1:35 pm
Re: Somchem S365 nuwe data op .243
Ek wil by julle hoor wat ek moet doen met my blik 061, want ek koop altyd n paar blikke, ( as daar geld is, dan koop ek n blik) voor ek begin laai, dan meng ek al my 365 , om wariasies te voorkom met verskillede lotte. En my mengsel van S365 sluit in Lot 061 en Lot055 . Ek kry nie gestabiliseer in 243, 7mm remmag, of 30-06 nie. Die grap het my ook verder n paar rand aan punte gekos, want ek kan nie verstaan wat gaan nou aan nie.
Wat staan my te doen?
Taylor
N.S Hoe kan daar sulke foute kom by Somchem, en ons lees dit net hier op die forum, Handelaars weet dit nie eers nie???????????
Klink nie vir my reg nie.
Gooi daai lood reguit !!!!