.338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA
Renier, gee jou geweerdata dan kan ons beter bereken en die beste aanbevelings maak. Dit help nie die geweer skiet "bakgat" nie, maar die sluitnokke en doppe kry seer nie. Liewers veilig speel as seerkry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA
As julle rerig met QL wil speel en 338 Norma, verander die weighting Factor na 0.39 en dop volume na net oor die 103gr H2O. Onthou Lot 13 is stadiger as lot 14 wat weer stadiger is as lot15.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA
Hoekom die verandering aan die WF? Die verlaging van die WF veroorsaak ook 'n verlaging in druk - ek dink nie dit is raadsaam nie en hoekom is dit nodig?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
renier183
- Newbie

- Posts: 41
- Joined: Mon Feb 25, 2013 3:59 pm
Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161214/c068381a9b8c6ecde470ed0cfd82694d.jpg //uploads.tapatalk-cdn.com/20161214/edcf9a838ecacfac4dfbc777a209aefb.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20161214/dd885fc0d7a960acfb2a814b2abad0bb.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA
Lyk heel skaflike groep. Watter gom het jy gebruik om die koeël so te laat vasplak? 
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
renier183
- Newbie

- Posts: 41
- Joined: Mon Feb 25, 2013 3:59 pm
Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA
Ons naweek weer bietjie gaan skiet, het met punt diepte gaan speel en spoed het afgekom na 2770fps en het skiet baie mooi. Die groot teiken het op 1.9 km gestaan, soos kan sien raak sy oemf bietjie op, op daai afstand ons kry die jacket voor die teiken op grond
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA
Renier, presies wat ek vroeër oor gepraat het. Met S385 in die 338 NM is alles oor 'n spoed van 2450vps in die rooi band van QL. Ek het nie al jou data nie, maar 'n spoed van 2770vps sal naby aan 80 000 psi begin draai as jy die 300gr koeëls skiet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA
Askies, het werklik jou geweerdata nodig - veral looplengte.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
renier183
- Newbie

- Posts: 41
- Joined: Mon Feb 25, 2013 3:59 pm
Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA
Ok 32" brouhton 5R met 1-9.8 twist
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA
Ek weet nie waar om na 'n antwoord te gaan soek nie.300 Norma (Ruan) wrote:http://www.mamba-reloading.co.za/onsprodukte.html.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA
Dink Ruan verwys na Cassie se QL dvd. Cassie pak QL bietjie anders aan as die res van ons.tripodmvr wrote:Ek weet nie waar om na 'n antwoord te gaan soek nie.300 Norma (Ruan) wrote:http://www.mamba-reloading.co.za/onsprodukte.html.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA
Ek dink na 'n paar honderd berekeninge is ek tevrede met dit wat ek bereik - ander skuts ook.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA
Verseker!tripodmvr wrote:Ek dink na 'n paar honderd berekeninge is ek tevrede met dit wat ek bereik - ander skuts ook.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA
Ek skiet die 309gr teen 2620 met s385 uit n 31,102" loop. Dis amper op maks maar met n vinige lot kruit.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1878
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA
Dis heeltemal reg so. Maar, kyk asb. na die verskille tussen die QL drukvoorspellings en werklike drukloop data op die 338 Lapua. QL se voorspellings is hier besonders konserwatief. Dit is natuurlik altyd goed om 'n goeie veiligheidsmarge in te bou, dus heeltemal veilig.tripodmvr wrote:Ek dink na 'n paar honderd berekeninge is ek tevrede met dit wat ek bereik - ander skuts ook.
Is dit moontlik dat dieselfde verskille by die 338 Norma ook sal voorkom?
Druk-voorspellings is 'n baie goeie hulpmiddel om te hê. Dis egter nog nie 'n drukmeter nie.
Wees maar altyd ekstra versigtig.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA
S385 is geensins die ideale dryfmiddel vir die 338 Magnums nie. Dit brand te vinnig en gee dus oormatige druk sonder spoed. Die resultate van oorsee kan dus geensins hier verkry word sonder oormatige druk nie. Ek kan ook nie die druk eksak bepaal nie, maar min van die manne wat baie spoed gebruik doen dit ook nie. Synde ons beide dan met 'n wit kierie loop is 'n konserwatiewe benadering die veiligste.
Baie kan my verkwalik, maar die gevoel wat ek kry is dat die 338LM nie so stadig geskiet kan word in die oe van sy eienaar nie en dat spoed = kragtigheid van die' kaliber.
Baie kan my verkwalik, maar die gevoel wat ek kry is dat die 338LM nie so stadig geskiet kan word in die oe van sy eienaar nie en dat spoed = kragtigheid van die' kaliber.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA
Wyse woorde Oom Tripod. Ek jaag my 338lm met n 300 greiner maks 2620 vps. Dit is elk geval genoeg energie vir lang skote. As Vitahvouri se dryfmiddel eendag hier land sal ek probeer om nog so 100 vps by te kry.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA
+100VPS IS SELFS BITTER MIN OOR BAIE LANG AFSTANSE
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA
Kan n mens nie die brand tempo van S385 stadiger maak deur die vog inhoud te verhoog nie?
DD
DD
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA
Fancy voetwerk. Ek weet nie of daar konsekwentheid van sal kom nie en wil nie waag oor rendement nie. Ons praat van so 10% afname in prestasie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA
Powders Leave the Factory with 0.5 to 1.0% Water Content
as manufactured, most powders contain 0.5 to 1% of water by weight. (The relative humidity is “equilibrated” at 40-50% during the manufacturing process to maintain this 0.5-1% moisture content). Importantly, powder exposed to moist air for a long time will absorb water, causing it to burn at a slower rate. On the other hand, long-term storage in a very dry environment reduces powder moisture content, so the powder burns at a faster rate.
Miskien kan die 338LM manne hul doppe vol kry as hulle n bietjie aangeklam is ,dit is nou die kruit en nie die manne nie.
DD
as manufactured, most powders contain 0.5 to 1% of water by weight. (The relative humidity is “equilibrated” at 40-50% during the manufacturing process to maintain this 0.5-1% moisture content). Importantly, powder exposed to moist air for a long time will absorb water, causing it to burn at a slower rate. On the other hand, long-term storage in a very dry environment reduces powder moisture content, so the powder burns at a faster rate.
Miskien kan die 338LM manne hul doppe vol kry as hulle n bietjie aangeklam is ,dit is nou die kruit en nie die manne nie.
DD
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA
Baie aangeklam. Daarom my kwesie oor ewewig en prestasie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA
Oom tripod eks ssam jou. Ek like my gesig soos hy nou is.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43

