Leatherman multi tool

Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Leatherman multi tool

Post by Gerhard »

Ek het laas week groot skade gehaad deur dat ek my Leatherman Wave verloor het wat ek al sedert 2004 saam met my dra.

Ek moet dringend kyk na n nuwe leatherman.

Wat sal julle voorstel moet ek na kyk.

Weer die Wave ?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Leatherman multi tool

Post by James Wilson »

Die wave 2.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Leatherman multi tool

Post by Gerhard »

Wat is die verskil tussen die 2 modelle ?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Leatherman multi tool

Post by Hein M. »

Gerhard

Ek het 'n Sleletool CX.  Fantasiese mes, kleiner tang en skroewedraaiers.  Nie so groot soos die Wave nie, maar ook nice.  Die Wave is egter die beste tool omdat hy meer funksies het.

Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Leatherman multi tool

Post by DWB »

There can be only one... WAVE
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Re: Leatherman multi tool

Post by Foxcreek »

Die Leatherman MUT(Millitary Utillity Tool) is baas.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Leatherman multi tool

Post by JPS »

DWB wrote: There can be only one... WAVE
Moet Saamstem, het myne ook al  vanaf 2004 en nog geen steke met hom nie.
Rfourie
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Sun Dec 05, 2010 10:52 pm

Re: Leatherman multi tool

Post by Rfourie »

Die military tool het spanners by wat net op n AR15 Pas, ek kan dus geen rede sien hoekom iemand in sa dit sal koop nie!
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1611
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Leatherman multi tool

Post by blaser »

SMK 

MOENIE SO SEKER WEES NIE DAAR IS WEL OUENS WAT DIE R15 HET
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Leatherman multi tool

Post by Gerhard »

Die MUT is beskikbaar vir R2200 en die Wave 2 vir R1000...

Vir alle praktiese redes wen die Wave 2.

Wie gebruik die Wave 2 en wat is anders op hom as die oorspronklike Wave?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Leatherman multi tool

Post by DWB »

Die Wave 2 het 'n kleiner sker, maar hy is baie sagter op die hande, dis soos om die ou supertool te gebruik wat jou hande weggekou het en dan die nuwe wave vas te vat....
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Leatherman multi tool

Post by Stefan764 »

hey hey hey, stadig maat, daai supertool is baas.......  :police:

Myne kannidood... Het nog die harde dik leersakkie
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Leatherman multi tool

Post by DWB »

My tool le in die kluis, het net een keer amper my vinger afgesny met die blade wat nie haak nie....

Dis oor jy nie 'n wave het dat jy nog in die ou dae leef  ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Leatherman multi tool

Post by Gerhard »

Stefan764 wrote: hey hey hey, stadig maat, daai supertool is baas.......  :police:

Myne kannidood... Het nog die harde dik leersakkie
Om jou n idee te gee...

Ek moes my eerste leer sakkie vervang omdat hy deur geskuur het so baie ek hom gedra het...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13663
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Leatherman multi tool

Post by Geno »

Wat van die Supertool-300?
Goed, beter, 6millimeter!
Plasmodium
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Mon Jan 04, 2010 5:01 pm

Re: Leatherman multi tool

Post by Plasmodium »

Ek het die surge, en dis 'n BUL van 'n tool.
243 Sako 85 Varmint SS & 5-30x50 Z6
8x57IS Mauser & 3-9x40 VXII
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Leatherman multi tool

Post by Monrique (SJ) »

Ek het die FUSE met n leer sakkie 5jaar terug gekry as geskenk.

Maar ek moet bieg ek het die tool seker nog net 3 keer gebruik. Is te jammer vir hom.  Gaan hom wragtig nou begin gebruik.

Groetnis
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Re: Leatherman multi tool

Post by Foxcreek »

Ek het 'n Supertool en 'n Charge. Altwee se tange se kake het dubbel gevou toe ek nommer agt draad geknip het. Die MUT sny daai draad soos 'n "paperclip". Myne werk hard, elke dag op die plaas. VIr my is die MUT baie harder as sy sagter klienboeties (wat my ook goeie diens gegee het).

My MUT het my R1600-00 uit die sak gejaag.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
thys 3006
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Tue Aug 17, 2010 9:53 pm

Re: Leatherman multi tool

Post by thys 3006 »

Plasmodium wrote: Ek het die surge, en dis 'n BUL van 'n tool.
Surge skop die wave 1&2 se gatte 10/0
Ek het al 3 maar surge loop sam met my kerk en werk toe
User avatar
Robert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm

Re: Leatherman multi tool

Post by Robert »

Ek het my Super tool in 1998 gekry en het hom elke dag gedra en mee gewerk D K W

Ek het hom jaarliks op skoue laat diens by Leatherman stalletjies en vrydag op Upington skou moes ek hoor dat my "toolbox" out dated is en nie meer gemaak word nie.
Hulle maak nie meer sy parte nie. Ek was teen die grond :'( :o

Die man haal toe 2 ander toolboxe uit , die supertool 200 en die 300. Ek sien al hoe loop u beursie leeg en die brno moet oorstaan tot volgende keer :P
Die ou se my toe as ek R100-00 gee kan ek upgrade na die S\t 200 en as ek R200-00 gee upgrade ek na die Supertool 300. Nutteloos om te se ek is die eienaar van 'n natnuwe SUPERTOOL 300. ;D :D :o 8)

My toolbox werk bitter hard en loop elke dag saam met my. Krippe regmaak en droppers insit tot die Mahindra op die pad hou. Na 13jaar diens het ek oue in geruil vir n seksy model.

Robert
Oorwining deur opleiding
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Leatherman multi tool

Post by Gerhard »

Robert wrote: Ek het my Super tool in 1998 gekry en het hom elke dag gedra en mee gewerk D K W

Ek het hom jaarliks op skoue laat diens by Leatherman stalletjies en vrydag op Upington skou moes ek hoor dat my "toolbox" out dated is en nie meer gemaak word nie.
Hulle maak nie meer sy parte nie. Ek was teen die grond :'( :o

Die man haal toe 2 ander toolboxe uit , die supertool 200 en die 300. Ek sien al hoe loop u beursie leeg en die brno moet oorstaan tot volgende keer :P
Die ou se my toe as ek R100-00 gee kan ek upgrade na die S\t 200 en as ek R200-00 gee upgrade ek na die Supertool 300. Nutteloos om te se ek is die eienaar van 'n natnuwe SUPERTOOL 300. ;D :D :o 8)

My toolbox werk bitter hard en loop elke dag saam met my. Krippe regmaak en droppers insit tot die Mahindra op die pad hou. Na 13jaar diens het ek oue in geruil vir n seksy model.

Robert
Robert,

Dis mos nou kliente diens!!!

Geniet hom !!!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Leatherman multi tool

Post by Monrique (SJ) »

Robert

Daai is mos n bargain my maat.  Geniet daai terdee.

Groetnis
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Leatherman multi tool

Post by Hein M. »

Robert wrote: Ek het my Super tool in 1998 gekry en het hom elke dag gedra en mee gewerk D K W

Ek het hom jaarliks op skoue laat diens by Leatherman stalletjies en vrydag op Upington skou moes ek hoor dat my "toolbox" out dated is en nie meer gemaak word nie.
Hulle maak nie meer sy parte nie. Ek was teen die grond :'( :o

Die man haal toe 2 ander toolboxe uit , die supertool 200 en die 300. Ek sien al hoe loop u beursie leeg en die brno moet oorstaan tot volgende keer :P
Die ou se my toe as ek R100-00 gee kan ek upgrade na die S\t 200 en as ek R200-00 gee upgrade ek na die Supertool 300. Nutteloos om te se ek is die eienaar van 'n natnuwe SUPERTOOL 300. ;D :D :o 8)

My toolbox werk bitter hard en loop elke dag saam met my. Krippe regmaak en droppers insit tot die Mahindra op die pad hou. Na 13jaar diens het ek oue in geruil vir n seksy model.

Robert

Leatherman se nadiens is uitstaande.  Daardie rande spandeer is regtig baie jare se goeie diens werd.  Ongelooflik!

Gerhard

Jy het nie dalk versekering nie?  Moontlik help hulle met 'n paar rand?


Hein M
Last edited by Hein M. on Mon May 09, 2011 6:10 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Post Reply