Lisensies
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8013
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lisensies
Aansoek ingedien 26 Oktober, 17 November ontvang by CFR ... en toe gaan hou hulle vakansie 
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensies
my pa se pistool hernuwing is goedgekeur 3 weke voor sy competency hernuwing. .....
-
the kid
- Sr. Member

- Posts: 283
- Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm
Re: Lisensies
Ek het my nuwe lisensies in onder 4 weke gekry: (moes paar dae wag vir kaartjie)
aansoek ingehandig 4 Nov 2016,
goedgekeur 29 Nov 2016
kaartjie reg vir optel Maandag 5 Dec 2016.
Ek kon my luck nie glo nie, haelgeweer en 6mm PPC
En ek het self aansoek gedoen en geen bribes betaal nie

O ja en ek het geen smse ontvang behalwe om te se goegekeur nie, so ek het gedink die aansoek le nog by die DFO.
aansoek ingehandig 4 Nov 2016,
goedgekeur 29 Nov 2016
kaartjie reg vir optel Maandag 5 Dec 2016.
Ek kon my luck nie glo nie, haelgeweer en 6mm PPC
En ek het self aansoek gedoen en geen bribes betaal nie
O ja en ek het geen smse ontvang behalwe om te se goegekeur nie, so ek het gedink die aansoek le nog by die DFO.
Glock 19, Ruger m77 mkii ss 30-06, BSA .22, 12g ss, Lee Enfield.303, Ruger m77 mkii VT 25-06, Savage LRP .260 rem, Krico.222, Beretta 12g semi auto, Sako 6mm PPC, Zoli 20 GA.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Lisensies
Ek kan verkeerd wees maar dit lyk my die manne by die kus se aansoeke vloei vinniger as ons s'n hier in Gauteng...
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Lisensies
Ek kan verkeerd wees maar dit lyk my die manne by die kus se aansoeke vloei vinniger as ons s'n hier in Gauteng...

Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Lisensies
DAARSY MANNE! Ek gaan my vorige post van n halfuur terug moet terugtrek..
Nou net n sms van Garsfontein gekry om kaartjie te kom haal.
Ek is, soos hulle sê,: "over the moon"
15 Aug ingehandig by DFO
28 Aug sms van DFO - kry aandag
23 Nov sms van CFR - goed gekeur
13 Dec sms van DFO - kaartjie kom optel
Nou net n sms van Garsfontein gekry om kaartjie te kom haal.
Ek is, soos hulle sê,: "over the moon"
15 Aug ingehandig by DFO
28 Aug sms van DFO - kry aandag
23 Nov sms van CFR - goed gekeur
13 Dec sms van DFO - kaartjie kom optel
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3647
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Lisensies
My 375Ruger aansoek ingehandig in Vereeniging 1 Nov, vandag 13 Des sms wat sê hy is goedgekeur.
Hele motivering 2 bladsye in Afrikaans
Hele motivering 2 bladsye in Afrikaans
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Badger300
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Fri Jul 29, 2016 8:24 am
Re: Lisensies
Received an SMS today saying that my card is ready to be collected.Badger300 wrote:Handed in my licence application for 260 Rem on the 19th of Sept.
Received attention at DFO on the 20th of Sept.
Got the SMS today that it has been approved.
Hopefully I can get the card before the December holidays.
Seems that I will have my rifle for Christmas after all.
CZ550 300WM | Tikka T3 260Rem
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 553
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Lisensies
Lekker Ashley.
Lyk my dinge begin beter gaan daar by Garsfontein.
Lyk my dinge begin beter gaan daar by Garsfontein.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Lisensies
Dankie Stephan!
Ja ek kry ook daai gevoel;
So 7 maande gewag vir competency,wat rof is..... maar liksens mooi geloop
NOU GAAN EK BRAAI
Ja ek kry ook daai gevoel;
So 7 maande gewag vir competency,wat rof is..... maar liksens mooi geloop
NOU GAAN EK BRAAI
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies
Gister my aansoek ingedien vir die 204 Ruger by Garsfontein.
So terloops daar is seker oor die duisend lisensie kaartjies wat daar lé om afgehaal te word.
So terloops daar is seker oor die duisend lisensie kaartjies wat daar lé om afgehaal te word.
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Lisensies
My aansoek ook ingedien 4 Januarie vir 'n howa Creedmoor by Garsfontein, en ook gesien daar lê n hoop lisensie kaartjies wat wag vir hul eienaars.
Vandag 1ste sms ontvang.
So tyd lyn loop soos volg:
4Januarie- Ingedien
11 Januarie- Receive attention DFO...
Vandag 1ste sms ontvang.
So tyd lyn loop soos volg:
4Januarie- Ingedien
11 Januarie- Receive attention DFO...
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- PierrieT
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Dec 18, 2016 6:51 pm
Re: Lisensies
Einde December 'n boodskap gekry dat ek my lisensie kan gaan afhaal. Kom toe by Honeydew polisie stasie aan om dit te gaan optel maar hulle se dit is nie daar nie.
Na 'n week se gespook vind ek vanoggend uit hulle het my lisensie Pretoria Central polisie stasie toe gestuur. Nou moet ek dit daar loop optel.
Seker makliker om dit daar te gaan haal as wat dit weer terug in die sisteem is om Honeydew toe te stuur.
Na 'n week se gespook vind ek vanoggend uit hulle het my lisensie Pretoria Central polisie stasie toe gestuur. Nou moet ek dit daar loop optel.
Seker makliker om dit daar te gaan haal as wat dit weer terug in die sisteem is om Honeydew toe te stuur.
Rem 700 300 WSM
Ruger 6.5 Creedmoor
Ruger 416 Rigby
Sauer 202 243 Win
Sauer 202 6.5x55
Sauer 202 6.5x57
Sauer 202 308 Win
Sauer 202 7mm Rem Mag
Sauer 202 300 Win Mag
Sauer 202 8x57
Sauer 202 9.3x62
Sauer 202 375 H&H
Truvelo 338 Lapua Big 5
Taurus 9mm
Ruger 6.5 Creedmoor
Ruger 416 Rigby
Sauer 202 243 Win
Sauer 202 6.5x55
Sauer 202 6.5x57
Sauer 202 308 Win
Sauer 202 7mm Rem Mag
Sauer 202 300 Win Mag
Sauer 202 8x57
Sauer 202 9.3x62
Sauer 202 375 H&H
Truvelo 338 Lapua Big 5
Taurus 9mm
- Blesbok
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm
Re: Lisensies
Goeienaand almal. Weet nie of dit reeds genoem is nie, maar ek wil net graag weet of die groen geweer lisensies steeds wettig is en tot wanneer?
- Rem700
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Mon Jul 04, 2016 1:53 pm
Re: Lisensies
Uiteindelik is die 308 lisensie goedgekeur, nou net die wag vir die kaartjie
Ingehandig by DFO: 29 Jul 2016
Provinsiaal: 24 Aug 2016
CFR: 13 Sept 2016
Consideration: 21 Sept 2016
Goedgekeur: 24 Jan 2017
Ingehandig by DFO: 29 Jul 2016
Provinsiaal: 24 Aug 2016
CFR: 13 Sept 2016
Consideration: 21 Sept 2016
Goedgekeur: 24 Jan 2017
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies
Rem700 maar dit is mos ver verby die 90 werksdae wat hulle het om alles af te handel.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Lisensies
lyk of hul die 90dae ten volle benut het. Glo hul begin tel sodra hy by CFR land. Die DFO se poskoets maak die wag so lank.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Rem700
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Mon Jul 04, 2016 1:53 pm
Re: Lisensies
21 Sept ruk alles tot stilstand...Frederik wrote:Rem700 maar dit is mos ver verby die 90 werksdae wat hulle het om alles af te handel.
Handelaar lisensie het verval op hulle sisteem, maar dit is toe blykbaar fout aan hulle kant en niemand weet wie dit eintlik moet regmaak nie.
Het by 'n persoon van CFR uitgekom (na 'n duisend oproepe) wat bereid was om te help al werk hierdie persoon nie met handelaar lisensies nie.
Net bly dit is nou uitgesort - het lanklaas so mateloos gevoel en al begin vrede maak dat nog 6 maande gaan neem
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Lisensies
2 x lisensies
Ingedien 28 Aug
Goegekeur 8 Nov
Wag nou nog vir een van die kaartjies
Ingedien 28 Aug
Goegekeur 8 Nov
Wag nou nog vir een van die kaartjies
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
2 liksense ingedien die 6de Des en gister eers by provinsiaal uitgekom..... Die alewige gespartel..
- Barry Loock
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm
Re: Lisensies
Middel Oktober ingehandig en gister die bevestiging per sms dat my 6.5cm goed gekeer is.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies
Update. Ingegee by DFO Garsfontein 9 Jan 17 ontvang by Provinsiaal 30 Jan 17.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Lisensies
Wil gou hoor of iemand nie dalk vir my 'n kontak het by CFR of die kaartjie print afdeling nie? Ek wag nou al 3 maande vir 'n kaartjie om geprint te word en het ook al 'n reprint aangevra maar niks... Ek probeer mooi praat met die DFO en CFR call centre maar ek kan netsowel met die muur praat.
Ek raak nou goed gatvol! Indien iemand kan help PM asb die persoon se details vir my.
Ek raak nou goed gatvol! Indien iemand kan help PM asb die persoon se details vir my.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- neef
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm
Re: Lisensies
6.5 creed einde Oktober in by dfo
begin November by prov
einde November by cfr
wag nog 22 December laas aan hom gewerk
begin November by prov
einde November by cfr
wag nog 22 December laas aan hom gewerk
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
- PierrieT
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Dec 18, 2016 6:51 pm
Re: Lisensies
Die 90 dae begin sodra jy jou aansoek of hernuwings aansoek indien by jou lokale polisie kantooor.Supacow wrote:lyk of hul die 90dae ten volle benut het. Glo hul begin tel sodra hy by CFR land. Die DFO se poskoets maak die wag so lank.
Was op die foon met iemand by die CFR en hy het my mooi laat verstaan dat my aansoek nou eers op 74 dae is en dat hulle nog 3 weke oor het. Hy het ook bygese dat hulle nie naweke werk nie
Elk geval, ek het toe gaan terug tel en gesien die 74 dae is werks dae vandat ek by aansoek ingedien het.
Rem 700 300 WSM
Ruger 6.5 Creedmoor
Ruger 416 Rigby
Sauer 202 243 Win
Sauer 202 6.5x55
Sauer 202 6.5x57
Sauer 202 308 Win
Sauer 202 7mm Rem Mag
Sauer 202 300 Win Mag
Sauer 202 8x57
Sauer 202 9.3x62
Sauer 202 375 H&H
Truvelo 338 Lapua Big 5
Taurus 9mm
Ruger 6.5 Creedmoor
Ruger 416 Rigby
Sauer 202 243 Win
Sauer 202 6.5x55
Sauer 202 6.5x57
Sauer 202 308 Win
Sauer 202 7mm Rem Mag
Sauer 202 300 Win Mag
Sauer 202 8x57
Sauer 202 9.3x62
Sauer 202 375 H&H
Truvelo 338 Lapua Big 5
Taurus 9mm