270Win vs 7 X 64 Brenneke
-
Johanswarts
Re: 270Win vs 7 X 64 Brenneke
Daar is omtrent niks te kies tussen die twee kalibers nie en dit sal net afkom op jou persoonlike "preference", vir my is die die 7x64, net omdat dit nie so algemeen is nie.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 270Win vs 7 X 64 Brenneke
[img width=560 height=225]http://i1086.photobucket.com/albums/j44 ... 058801.jpg[/img]
Ek het die' 7x64 op 'n P14 aksie laat bou met 'n plankgeweer kolf. Dit is my werksgeweer en met 150gr Barnes X kry ek uitstekende penetrasie en min vleisskade. Met die nuwe premium koeels het mens nie 'n 170gr nodig nie en die geweer skiet dan platter. Een patroon vir bos en vlakte.
Die Ruger No. 1A in 30-06 is bygesit om die grootte van die gewere te illustreer.
Die 7mm het vir my sin gehad synde dit plat skiet, PMP maak ammunisie daarvoor en daar is 'n magdom 7mm punte beskikbaar.
Toevalling die eerste bok met die geweer geskiet was 'n rooibok en met 130gr GSCHV.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br