Magneto speed sporter
-
muishond
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm
Magneto speed sporter
Dagsê
Kan die Magneto speed sporter aan n silencer gekoppel word?
Groete
Kan die Magneto speed sporter aan n silencer gekoppel word?
Groete
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Magneto speed sporter
Ek het gister 'n video gekyk en hulle het nee gesê, tot en met 'n 1"l oop blykbaar.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Magneto speed sporter
Ja maar deursnit moet nie meer as 45 tot 50mm wees nie en Sensitivity Level moet op Hoogste setting wees.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Magneto speed sporter
Ek het die Sporter en gebruik dit op my gewere met dempers op.Arnold wrote:Ek het gister 'n video gekyk en hulle het nee gesê, tot en met 'n 1"l oop blykbaar.
-
Jaktrap
- Sr. Member

- Posts: 294
- Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm
Re: Magneto speed sporter
Ruaan...
Het jy hom dalk al met en sonder getoets om te kyk hoe lesings vergelyk?
Het jy hom dalk al met en sonder getoets om te kyk hoe lesings vergelyk?
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Magneto speed sporter
Presies dieselfde ek kon geen verskil kry nie.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Magneto speed sporter
Dankie Ruaan, dit is nou wat lekker is dat mense hier eerstehandse kennis het!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Magneto speed sporter
Plesier as iemand eers wil kyk of dit gaan werk op sy geweer of nie reel maar net dan maak ons plan.
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Magneto speed sporter
Ruaan ken sy Magnetospeed settings. My vervangings een werk baie mooi, is nog net my AR wat hy nie wil optel nie, dink die blast van flashhider is die probleem, want net na dit het ek ander gewere met en sonder knaldempers geskiet met lesings dadelik.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Henna308
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am
Re: Magneto speed sporter
Wie is die verspreiders van die Magnetospeed chrony's?
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Magneto speed sporter
fishers & shooters op LichtenburgHenna308 wrote:Wie is die verspreiders van die Magnetospeed chrony's?
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Magneto speed sporter
Kaapse manne kan by VGK aan klop.
-
muishond
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm
Re: Magneto speed sporter
Dankie manne
Groete
Groete
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Magneto speed sporter
Weet dis van die topic af, maar vir interresantheid.. my magneto tel nie n Hornady dgs op nie. Selfde setting met enige ander koeël werk klokslag, maar nie die Hornady nie. Ek neem aan dis te doen met daai vreeslike dun koper jacket
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Magneto speed sporter
Het iemand dalk 'n onlangse prys hiervan?
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Magneto speed sporter
Watter kaliber?kopskoot wrote:Weet dis van die topic af, maar vir interresantheid.. my magneto tel nie n Hornady dgs op nie. Selfde setting met enige ander koeël werk klokslag, maar nie die Hornady nie. Ek neem aan dis te doen met daai vreeslike dun koper jacket
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Magneto speed sporter
As jy kan stel die Sensitivity Level een op maw as jy nie reeds op hoogste setting is nie.kopskoot wrote:Weet dis van die topic af, maar vir interresantheid.. my magneto tel nie n Hornady dgs op nie. Selfde setting met enige ander koeël werk klokslag, maar nie die Hornady nie. Ek neem aan dis te doen met daai vreeslike dun koper jacket
Partykeer moet jy ook weer afkom.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Magneto speed sporter
Chevvy SS wrote:Het iemand dalk 'n onlangse prys hiervan?
Nou net by VGK bestel vir R4887.00
DD
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Magneto speed sporter
Eina ek het R3300 betaal as ek reg onthou. Prys klim nou lelik.Diesel Dog wrote:Chevvy SS wrote:Het iemand dalk 'n onlangse prys hiervan?
Nou net by VGK bestel vir R4887.00
DD
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Magneto speed sporter
470 Nitroalecjohnson wrote:Watter kaliber?kopskoot wrote:Weet dis van die topic af, maar vir interresantheid.. my magneto tel nie n Hornady dgs op nie. Selfde setting met enige ander koeël werk klokslag, maar nie die Hornady nie. Ek neem aan dis te doen met daai vreeslike dun koper jacket
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Magneto speed sporter
bly die ding ooit op die loop?
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Magneto speed sporter
Hy doen, mount hom sideways, en trek hom styf vas
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Magneto speed sporter
Dalk val die koeël so vinnig dat hy die voorste sensor miskopskoot wrote:Hy doen, mount hom sideways, en trek hom styf vas
Dit is baie vreemd want hulle tel op in my 375H&H
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Magneto speed sporter
Op watter sensitivity level?kopskoot wrote:Hy doen, mount hom sideways, en trek hom styf vas