More Almal, die brandsiek jak gister namiddag 300m van my huis af in pad "raakgeloop", hy het toe nie genoeg spoed gehad nie en het toe koets (jeep)geklim. Skat hom so 7-8 jaar, pro's moet maar insette gee oor die ouderdom, tande al mooi geslyt!! Duitswes groete-Frinam
[img width=560 height=420]http://i922.photobucket.com/albums/ad64 ... M_0912.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i922.photobucket.com/albums/ad64 ... M_0914.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i922.photobucket.com/albums/ad64 ... 0916-1.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i922.photobucket.com/albums/ad64 ... 0918-1.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i922.photobucket.com/albums/ad64 ... M_0919.jpg[/img]
Gewig 7.8 kg, pensinhoud:leeg, manlik, teelballe buite, soos duidelik op laaste foto gesien kan word.
Brandsiek Duitswes jak
- frinam
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am
Brandsiek Duitswes jak
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Brandsiek Duitswes jak
was dit Osama se waghond nie?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!

