6mmXC
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 6mmXC
Dasher...
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 663
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: 6mmXC
Ek het al gesien dat manne daai spoed skiet uit 28 duim lope maar meeste van hulle se doppe kry maar swaar.Ek weet die manne wat moly coat skiet so teen 3150 ft/s.Jy sal dit maar moet monitor.Hoeveel keer is die doppe al herlaai.Ek het ook al agter gekom op eerste firing wys hy amper geen druk nie maar na fireform dan sal jy voel die slot maak effe swaarder oop.
-
DDB
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Tue Nov 15, 2016 11:58 pm
Re: 6mmXC
Middag QL kenners.
Ek het die volgende inligting vir my 6mmXC en wil graag julle hulp he oor wat ek volgende moet laai want eks nie tevrede met die lading wat ek geskiet het nie.
6mmXC
Norma dop
Dop wat geskiet is neem 49.2gr Water.
Kreit S365 - 081/14
Punt:Berger VLD 105gr PN:24528
Loop is 28"
TPL 69.40
Op die baan
Temp - 28'C
Lading geskiet - 37.4gr
Spoed - 3006fps
Hulp sal opreg waardeur word.
Groete

- VrystaatKrippe
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Mon Oct 27, 2014 2:17 pm
Re: 6mmXC
Ruger M77 L/H, 6XC, IOR Bucuresti 4-28x50
Ruger M77 L/H, .308, Leupold VX3L, 4.5-14×56
Ruger .22, 10/22, semi-outomaties, bull barrel
Glock 17 Gen 4, 9mm Parrabellum
12 Br Finto pompaksie.
Weihrauch HW77 .20 Windbuks

Ek sê maar net Kaptein ek sal bly by my 6xc.
Sent from my SM-N920C using Tapatalk
Sent from my SM-N920C using Tapatalk
Ruger M77 L/H, 6XC, IOR Bucuresti 4-28x50
Ruger M77 L/H, .308, Leupold VX3L, 4.5-14×56
Ruger .22, 10/22, semi-outomaties, bull barrel
Glock 17 Gen 4, 9mm Parrabellum
12 Br Finto pompaksie.
Weihrauch HW77 .20 Windbuks
Ruger M77 L/H, .308, Leupold VX3L, 4.5-14×56
Ruger .22, 10/22, semi-outomaties, bull barrel
Glock 17 Gen 4, 9mm Parrabellum
12 Br Finto pompaksie.
Weihrauch HW77 .20 Windbuks
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: 6mmXC
VrystaatKrippe wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20170221/20fae932658173fd955e8f55166da4a1.jpg
Sent from my SM-N920C using Tapatalk
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: 6mmXC
Paul jy moet 'n foto opsit van jou XC as jy hom gekry het.
- VrystaatKrippe
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Mon Oct 27, 2014 2:17 pm
Re: 6mmXC
Sent from my SM-N920C using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Ruger M77 L/H, 6XC, IOR Bucuresti 4-28x50
Ruger M77 L/H, .308, Leupold VX3L, 4.5-14×56
Ruger .22, 10/22, semi-outomaties, bull barrel
Glock 17 Gen 4, 9mm Parrabellum
12 Br Finto pompaksie.
Weihrauch HW77 .20 Windbuks
Ruger M77 L/H, .308, Leupold VX3L, 4.5-14×56
Ruger .22, 10/22, semi-outomaties, bull barrel
Glock 17 Gen 4, 9mm Parrabellum
12 Br Finto pompaksie.
Weihrauch HW77 .20 Windbuks
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: 6mmXC
Manne ek het ook nou 2 Xc in die pyp lyn. Kan die manne wat nog die Xc skiet bietjie meer vertel van min - max ladings en ook watter tiepe kruit kan mens gebruik, neem aan dis S365 van wat ek lees. Ek beplan om een met n 1 op 9 twist 28'' laank en n ander een van 24'' met n 1 op 10 twist te skiet.
Koeels beplanning in beide is 90 gr Scenar
Groete
Koeels beplanning in beide is 90 gr Scenar
Groete
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X