Pres Zuma en die logika van Suid Afrika

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
Predator
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 354
Joined: Wed Jan 30, 2013 5:41 pm

Pres Zuma en die logika van Suid Afrika

Post by Predator »

https://youtu.be/eXE6GzO6whU



Wie kan my help - die enigste manier wat ek het om n video hier te post is om hom op youtube te post en dan net die link hier te gee.

groete
BERKELEY GEER
083-6423225

"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Pres Zuma en die logika van Suid Afrika

Post by tripodmvr »

Ek kry die' as ek wil loer
BG video.JPG
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Predator
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 354
Joined: Wed Jan 30, 2013 5:41 pm

Re: Pres Zuma en die logika van Suid Afrika

Post by Predator »

tripodmvr wrote:Ek kry die' as ek wil loer
BG video.JPG
Ek het nou net weer op die link wat ek gepost het ge double click, dan werk hy.

Is daar ander wat ook probleme het?

Ek kan hom watsup as ek n sel nommer het.

Groete
BERKELEY GEER
083-6423225

"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Pres Zuma en die logika van Suid Afrika

Post by Hein22 »

Werk ook nie by my nie.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3626
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Pres Zuma en die logika van Suid Afrika

Post by Fanta300 »

By my ook geblok
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Predator
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 354
Joined: Wed Jan 30, 2013 5:41 pm

Re: Pres Zuma en die logika van Suid Afrika

Post by Predator »

Fanta300 wrote:By my ook geblok
"Big brother is watching you......"

Miskien is dit die regering wat nie wil he dit moet vesprei word nie.

Ek het dit as n video van iemand op my watsup gekry, en dis nogal goed. Ek kan dit watsup v die wat wil of as ek n ander manier kan kry om dit hier te post.

As daar dalk iemand is wat kan help kan ek dit watsup en dan kan julle my help post op die forum. Waar is die rekenaar bemagtigdes onder julle? Ek is nog effe BC - Hulle het nog met afrolmasjiene gewerk toe ek die werkmag betree het. :laugh:
BERKELEY GEER
083-6423225

"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
User avatar
Predator
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 354
Joined: Wed Jan 30, 2013 5:41 pm

Re: Pres Zuma en die logika van Suid Afrika

Post by Predator »

My Explorer en Chrome browsers blok hom ook elke keer maar hy maak elke keer oop in Firefox.

het ander van julle ook probleme om hom oop te maak?
BERKELEY GEER
083-6423225

"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Pres Zuma en die logika van Suid Afrika

Post by ruaanb »

Firefox steur hom nie aan sensuur reels nie
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3626
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Pres Zuma en die logika van Suid Afrika

Post by Fanta300 »

My Firefox maak hom ook nie oop nie
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Pres Zuma en die logika van Suid Afrika

Post by Gawie(13mm) »

Probeer die skakel:

Clarksen on Zuma
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Pres Zuma en die logika van Suid Afrika

Post by win270 »

Wel, die inhoud wys niks nuuts vir ons nie . . . dis 'n gespottery oor 'n saak waaroor ons almal al lankal van weet. Volg elke dag se nuus in SA en soortgelyke verspottighede raak eintlik al vervelig. Naar, maar waar.
Post Reply