Ek is opsoek na n draadtang. Die een wat ek na soek het n gedeelte wat jy kan krampies inslaan en aan die anderkan het hy n skerp gedeelte wat amper lyk soos n snawel waarmee jy die kramme weer kan losmaak. Jy kan ook draad knip en ombuig met dit.
Ek het nie n foto van dit nie, maar hoop julle manne wat draadwerk doen sal weet.
Draad tang
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Draad tang
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Draad tang
Hy lyk so. Werk lekker as jy draadwerk.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by joe rocket on Wed Nov 30, 2016 5:28 am, edited 1 time in total.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- pietbak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm
Re: Draad tang
Manne van staal.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
- kwagga
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Sun Nov 18, 2012 3:50 pm
Re: Draad tang
Vertel meer......joe rocket wrote:Hy lyk so. Werk lekker as jy draadtrek.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Draad tang
O hel dit moes draadwerk gewees het
.
.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Draad tang
Jy het dit klaar gesê, party mense is net te skerp. Hoop nie dit was te seer nie.
Kriek
Kriek
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Draad tang
Kriek, by hom is dit 'n geval vanAceofspads wrote:Jy het dit klaar gesê, party mense is net te skerp. Hoop nie dit was te seer nie.
Kriek
: "Waar die hart van vol is, ...."
- dorsland
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Sat Oct 08, 2016 7:19 am
Re: Draad tang
Meeste koöperasies hou hulle aan. Het ook by Adendorff gesien.
'n Man wat werklik oor homself baas is, is nooit die kneg van 'n ander nie. CJ Langenhoven
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Draad tang
PWV wrote:Kriek, by hom is dit 'n geval vanAceofspads wrote:Jy het dit klaar gesê, party mense is net te skerp. Hoop nie dit was te seer nie.
Kriek
: "Waar die hart van vol is, ...."
Sent from my SM-T116 using Tapatalk
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Draad tang
Aceofspads wrote:PWV wrote:Kriek, by hom is dit 'n geval vanAceofspads wrote:Jy het dit klaar gesê, party mense is net te skerp. Hoop nie dit was te seer nie.
Kriek
: "Waar die hart van vol is, ...."![]()
Sent from my SM-T116 using Tapatalk
Ja ne, ten minste het ek nie seven up nodig nie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

