Hierdie is 'n projek vir my seun met sy twee 20 skoot groeperings op so 20m. Ek sal afstand later begin rek wil net eers werk aan sy tegniek en vertroue.
Bi-pod en lig nog cheep stuff maar werk goed vir die doel.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ruger 10/22 - Semi-Auto projek
-
BandK
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Sun Aug 07, 2016 3:06 pm
Ruger 10/22 - Semi-Auto projek
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2461
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Ruger 10/22 - Semi-Auto projek
Daai bullietjie mag maar gooi!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Ruger 10/22 - Semi-Auto projek
Dit is waar die nimmer eindige storie begin.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
BandK
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Sun Aug 07, 2016 3:06 pm
Re: Ruger 10/22 - Semi-Auto projek
Ek was verbaas met onder andere ou swartklip ammo wat so goed ge-cycle het in die semi-auto.Nico Harris wrote:Daai bullietjie mag maar gooi!
Ek dink dit help as hy net kan aanlê en 20skote skiet sonder om greep te los om oor te haal.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Konrad308
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Mon Feb 15, 2016 12:07 pm
Re: Ruger 10/22 - Semi-Auto projek
Mooi gegooi!
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
22 Beretta Mod 70
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Ruger 10/22 - Semi-Auto projek
Ek sien in die foto hy het die loop aan die brand geskiet 
And as thy days, so shall thy strength be
-
BandK
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Sun Aug 07, 2016 3:06 pm
Re: Ruger 10/22 - Semi-Auto projek
Swede wrote:Ek sien in die foto hy het die loop aan die brand geskiet

ja hy het 'n ou cheap handgun lig van my opgesit vir die tacti-cool gevoel.
Ek gaan hom volgende keer die 110 skoot drum-mag gee om mee te skiet en miskien kry hy die loop nog meer aan die brand.
Op ernstiger noot - ek is bang die laaitie gaan in spray and pray mode in met die hoë kapasiteit mags, selfs die 25 skoot gelaai met 20 rondtes is 'n té groot versoeking. Dan fokus hy nie op goeie basics nie. So 10 skoot mags gelaai met 5 rondtes gaan nou toegepas word 3 uit 4 trips skietbaan toe.
Sent from my iPhone using Tapatalk