Hekke word af gebreuk
-
rikus
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Sun Mar 03, 2013 3:20 pm
Hekke word af gebreuk
Goeie middag
Ek soek hulp asb
Daar is n paar boere wat baie moeilikheid heid met 2 manne wat hulle hekke oop los en af breuk
Lang storie kort daar loop n pad deur hulle grond em hekke en langs die hek is daar n motorhek ook
nou is daar 2 manne wat ni deur die motorhek wil ry ni want hulle wil he die boere moet die hekke weg vat en draad al kant van pad gespan he vir hulle gemak.
Nou los hulle die hekke oop dan moet die boere die hekke weer gan toe maak dan gan dit weer goed so vir n dag of 2 nou breuk hulle die hekke af en sit dit op die motorhek neer
Die polisie was al meer as een keer in kennis gesel hulle se nou net hulle kan niks doen nie
Wat kan n mens in so geval doen want die boere raak nou vat vol
Ek sal dit wadeer as iemand vir ons n plan het (ons het planne maaaaar julle weet )

- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Hekke word af gebreuk
Sit trailcam op en kry registrasie nommers. En neem aan hul weet nie wie dit is nie
-
rikus
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Sun Mar 03, 2013 3:20 pm
Re: Hekke word af gebreuk
Hulle weet wie dit is en dit al af geneem
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hekke word af gebreuk
As dit kwaadwillige saakbeskadiging is dan moet die polisie optree.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
rikus
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Sun Mar 03, 2013 3:20 pm
Re: Hekke word af gebreuk
Ek voel ook so maar die polisie se hulle kan niks doen ek weet ni of hulle bang is ni
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Hekke word af gebreuk
As dit n geproklameerde pad is neem dit saak met die SDR op,dit is hulle eiendom wat beskadig word en hulle kan n saak van moedswillige saak beskadiging by die polisie aanhangig maak.
DD
DD
-
rikus
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Sun Mar 03, 2013 3:20 pm
Re: Hekke word af gebreuk
Die sdr wil nie betrokke raak ni hulle se dit is ons probleem
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Hekke word af gebreuk
As jy 'n klag lê (en jy mag) en dan 'n verklaring aflê (soos die wet dit vereis), moet die saak deur die SAPD opgevolg en ondersoek word. Punt.rikus wrote:Ek voel ook so maar die polisie se hulle kan niks doen ek weet ni of hulle bang is ni
Moenie dat die polisiemanne julle bollie vertel nie. As hulle weier om dit te doen, word hulle vervolg.
Sterkte!
- dorsland
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Sat Oct 08, 2016 7:19 am
Re: Hekke word af gebreuk
Watter distrik is dit in? Hier in die Karoo was ook onlangs soortgelyke gevalle waar motorfietsryers slotte geknip het.
'n Man wat werklik oor homself baas is, is nooit die kneg van 'n ander nie. CJ Langenhoven
-
rikus
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Sun Mar 03, 2013 3:20 pm
Re: Hekke word af gebreuk
Dit is waar maar die polisie se hulle kani die mense toe sluit ni
lus om hulle tegan verkla
hulle is moer sleg
dit is in die noordkaap die arme boere is al raadop
maar hier gan groot kk kom hulle oorweeg dit om die wet in eie hande teneem
en dit is wat daardie 2 manne wil he want dan kan daar mos weer gese word julle boere

- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hekke word af gebreuk
'n Paar spikes onder die hekke om hulle bande te sny sal nogal help om hulle te oortuig om eerder die motorhek te gebruik glo ek...
Goed, beter, 6millimeter!
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Hekke word af gebreuk
Ricus
Gaan kry julle afskrif van die Pad Ordinansie vir die NK. In meeste provinsies is die ooplos van n hek n misdryf. Gewapen met dit asook tye en name van SAPD lede wat weier om te help, gaan sien die stasie bevelvoerder. Sou hy weier gaan sien die Area Kommisaris.
Bewys is soms moeilik. Kry jou ducks in n ry.
Na gelang van die omstandighede kan jy ook oorweeg om n prokureur te gaan sien.

- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Hekke word af gebreuk
Frikkie Coetzee wrote:Ricus
Gaan kry julle afskrif van die Pad Ordinansie vir die NK. In meeste provinsies is die ooplos van n hek n misdryf. Gewapen met dit asook tye en name van SAPD lede wat weier om te help, gaan sien die stasie bevelvoerder. Sou hy weier gaan sien die Area Kommisaris.
Bewys is soms moeilik. Kry jou ducks in n ry.
Na gelang van die omstandighede kan jy ook oorweeg om n prokureur te gaan sien.
En neem somer die gesprekke op jou selfoon op.
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Hekke word af gebreuk
Elektrifiseer die hek en zap hulle
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Hekke word af gebreuk
Spuit eerder die hekke met Doom
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Hekke word af gebreuk
'n Paar groot slagysters op strategiese pekke sal ook die jop doen... AS niks anders werk nie 
-
rikus
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Sun Mar 03, 2013 3:20 pm
Re: Hekke word af gebreuk
Geno
ander boere gebruik ook die hekke om met lorries daar deur tery so dit gani so lekker werk ni het ook daar aan gedink
om die hek doom tespuit (ek het n baie beter gif dit sal vir altyd donker bly )
Frikkie
danki vir jou draad ek sal dit saam met die ander boere bespreek
baie dankie vir almal se raad
ek hoop ni om julle weer tepla oor die hek geveg nie
Lekker dag en n geseende kersfees vir julle

Bernhardt
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Sun Sep 13, 2015 8:28 am
Re: Hekke word af gebreuk
Sit n paar getriggerde donderbuise daar en as hul peuter aan hek dan trigger hul dit. Hul sal hul gatte afskrik en nie weer aan hek peuter nie
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Hekke word af gebreuk
Rikus, ek dink Frikkie Coetzee het die beste raad vir jou. Dan is jou pad ook skoon. Niemand kan maak en breek soos hulle wil nie!
-
rikus
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Sun Mar 03, 2013 3:20 pm
Re: Hekke word af gebreuk
PWV
Ja ek dink ook so
Hulle het dit vandag weer by die polisie n draai gan maak (die polisieman wat die saak hanteer het jy het nie sy werk gedoen nie hulle het dit toe hoer op gevat) so nou sal ons maar moet sien wat gebeur daar is intotaal van 7 hekke af gebreuk en die wat dit gedoen het hulle is nogal windgat daaroor maar die wiel draai
Ja ek dink ook so
Hulle het dit vandag weer by die polisie n draai gan maak (die polisieman wat die saak hanteer het jy het nie sy werk gedoen nie hulle het dit toe hoer op gevat) so nou sal ons maar moet sien wat gebeur daar is intotaal van 7 hekke af gebreuk en die wat dit gedoen het hulle is nogal windgat daaroor maar die wiel draai
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Hekke word af gebreuk
'n Alternatief is om 'n paar van hierdie manne te huur. 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
pagelbrent
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Mon Nov 21, 2016 10:17 pm
Re: Hekke word af gebreuk
Laat val perongeluk n paar spykers voor die hek as jy weet hulle gaan die volgendes wees om daar te ry.rikus wrote:Goeie middag
Ek soek hulp asb
Daar is n paar boere wat baie moeilikheid heid met 2 manne wat hulle hekke oop los en af breuk
Lang storie kort daar loop n pad deur hulle grond em hekke en langs die hek is daar n motorhek ook
nou is daar 2 manne wat ni deur die motorhek wil ry ni want hulle wil he die boere moet die hekke weg vat en draad al kant van pad gespan he vir hulle gemak.
Nou los hulle die hekke oop dan moet die boere die hekke weer gan toe maak dan gan dit weer goed so vir n dag of 2 nou breuk hulle die hekke af en sit dit op die motorhek neer
Die polisie was al meer as een keer in kennis gesel hulle se nou net hulle kan niks doen nie
Wat kan n mens in so geval doen want die boere raak nou vat vol
Ek sal dit wadeer as iemand vir ons n plan het (ons het planne maaaaar julle weet )
Sent from my LG-H850 using Tapatalk
-
Tienie
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Fri Oct 31, 2014 10:52 am
Re: Hekke word af gebreuk
ry na sy plaashek en ruk hom ook af soos hy met joune maak.............................
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Hekke word af gebreuk
Manne ek het eers gepost en toe weer uitgevee maar ek gaan tog iets voorstel. As jy lid van jou plaaslike boere vereniging is kan jy maklik hulp kry. Kry al die inligting soos voorgestel deur Frikkie Coetzee. Sit dit op skrif en gee dit deur vir jopu streek se veilgheidskomitee-lid. Hy kan dit aan die provinsiale veiligheidskomitee stuur en die saak sal gou-gou aandag kry.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hekke word af gebreuk
Hierdie en Frikkie se raad is die beste manier om die saak aan te spreek. As jy die reg in eie hande neem, is jy niks beter as hulle nie en gaan jy makliker slae kry as hulle.... Doen die ding reg, al is dit die langer, moeiliker pad.wlm wrote:Manne ek het eers gepost en toe weer uitgevee maar ek gaan tog iets voorstel. As jy lid van jou plaaslike boere vereniging is kan jy maklik hulp kry. Kry al die inligting soos voorgestel deur Frikkie Coetzee. Sit dit op skrif en gee dit deur vir jopu streek se veilgheidskomitee-lid. Hy kan dit aan die provinsiale veiligheidskomitee stuur en die saak sal gou-gou aandag kry.
Aim small, miss small