Ek wil graag vir my 'n stel 2rigting radio's aanskaf en het moontlik 'n geleendheid van die VSA mid volgende maand.
Gebruik julle radios in die jagveld? Watter tipe radio moet ek kry en wat moet vermy word?
Ek wil darrem oor 'n goeie afstand kan komunikeer, verkieslik nie gebind wees aan line-of-sight nie, en die radio moet my kan laat weet daar is 'n inkomende transmisie sonder om alles uit die veld te jaag.
Enige raad sal waardeer word.
Pieter
tweerigting radio's
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: tweerigting radio's
Hi Baboonstalker,
Met al die simplex tipe radios gaan jy ongelukkig aan "line of sight" gekoppel wees. Die enigste manier wat ek van weet om daarvan weg te kom is om dupleks te gebruik (maw 'n repeater stelsel op te sit) of om na HF oor te gaan wat lomper stelle beteken en geregistreerde frekwensies ens. Die meeste simpleks stelle maak gebruik van UHF of grens aan VHF.
Vir normale simpleks "line of sight" kommunikasie het 'n vriend van my Midlands stelle ingevoer wat jou so R900 vir twee uitgewerk het kompleet met herlaaier en nog bietjie ander toebehore.
Ek gebruik gereeld simpleks radio's as ons in 'n groep jag, dit werk baie lekker, maar jy verloor ongelukkig komms met die ou wat agter 'n koppie is.
Hoop jy kom reg
Johan

Where He leads me I shall follow!
-
Danie Lombard .243
Re: tweerigting radio's
Ek gebruik op die plaas VHF radios op die simplex sisteem. Het lisensies nodig vir die tipe radio frekwensies. Ek het Kenwood hand radios wat baie goed werk en hull praat lekker ver na mekaar toe oor plat terrein. Vannaf die basis (huis) wat 'n di pole mas het praat die Kenwood hand radio sommer baie ver van die huis af. Paar kilos.
Die stelle wat sonder lisensies werk is nie so kragtig nie en praat nie ver nie.
Die stelle wat sonder lisensies werk is nie so kragtig nie en praat nie ver nie.
-
grumpy
Re: tweerigting radio's
Ek is n radio amateur en verstaan wat julle se. Het julle al gekyk na die radio coms wat die bikers gebruik? Dit kan tot so ver as 1 km opvang. Gaan kyk by Honda. Dit is soos oorbskerming maar met die coms daarin en is baie stil. Net n voorstel as julle wil coms he.
-
FDJ
- Full Member

- Posts: 106
- Joined: Mon Nov 23, 2009 9:57 am
Re: tweerigting radio's
Hi
Kyk bietjie na hierdie radio`s www.vratvark.co.za.
Ons gebruik hulle hier in ons dorpie vir buurtwag en moet se hulle vang ver op,is klein en met die ekstra antenna wat jy by kan koop kan hulle nog verder opvang.Is ook maar net simpleks radio`s.

Last edited by FDJ on Mon May 02, 2011 5:51 pm, edited 1 time in total.
.308 Brno , 30-06 Brno
-
.220 Swift
- Full Member

- Posts: 167
- Joined: Sun Jan 17, 2010 8:36 pm
Re: tweerigting radio's
Lees gerus ook hierdie een:
http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?p=61415#p61415
.220 Swift
http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?p=61415#p61415
.220 Swift
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: tweerigting radio's
Die motorolla stelletjies met die 8km L.O.S. is baie goed, daai ding praat sommer deur die bos en om die berg.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Louis Botha
- Newbie

- Posts: 24
- Joined: Sun Feb 13, 2011 10:41 am
Re: tweerigting radio's
Ek is ook nie regtig n kenner op die gebied nie maar ek het vir myself n stel KIRISUN PT 4200 aangeskaf toe ek destyds as beroepsjagter gewerk het, en ek moet se ek was regtig verbaas met hulle,ek het nie deur n repeater gewerk nie en hulle het regtig goed opgevang deur die bos, jy kry ook n "earpiece " vir die goed sodat jy nie alles verjaag nie, Kenwood is ook uitstekende radios.
It takes 43 muscles to frown, 17 to smile , but only 3 for a proper trigger squeeze.
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: tweerigting radio's
Dankie manne, Ek sal 'n bietjie rondkyk of ek enige van daardie modelle/ name in die hand kan kry.
Groete
Pieter
Groete
Pieter
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: tweerigting radio's
Pieter
Ek is ook op soek. Laat weet maar as jy opgespoor het. Dalk kan ons afleweringskoste deel.
Groete
Ek is ook op soek. Laat weet maar as jy opgespoor het. Dalk kan ons afleweringskoste deel.
Groete