Die ou kry n opgewonde gevoel en trek dit gou toe.
"Maak die deur ook toe", vra sy. Hy trippel na die deur toe soos n jong bokkie wat op hitte is, hier kom nou n ding.
"Dis te lig" se sy, "sit af die lig ook.."
En af is die lig en die man se hart klop nou op plekke waar dit nie moet klop nie.
"Kom nader", se sy met n vlyende stem. Toe weet hy dis nou sulke tyd en hy gaan staan styf teen haar.
"Hoe hou jy van my nuwe glow-in-the-dark horlosie..."vra sy
