Hey, ek het n voerplek waar die varke aktief is, maar daar is baie ander roofdiere wat ook hier rondloop en hulle was nooit gejag in seker omtrent 20 jaar nie. Wat ek wil weet is of ek my voertuig nie n hide kan maak en net bedek nie. Hoekom ek dit wil doen is oor ek myself gemaklik kan maak en wil nie net die tyd ingaan wat die varke kom nie. Wil graag n lang tyd daar sit, want die voerplek is ongeveer 80m van n skaapkraal af en daar is def jakkalse. Ek wil net weet is n hide in. Die voertuig okay? Beplan om hom tussen bome te stop en met hesseen te bedek.
Sent from my T1-A21L using Tapatalk
Hides
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hides
Koop vir jou een van "re-enforcement" velle met die blokke. Maak dit in 'n silinder vorm vas en draai met hessian toe en sny vir jou 'n skietgat en deur in. Dit groot genoeg vir 'n gemaklike stoel en gaan jou nie 'n fortuin kos nie. En jy kan dit daar los en maklik skuif as jy moet.
Aim small, miss small
-
Bushpig7
- Jr. Member

- Posts: 79
- Joined: Mon Dec 23, 2013 7:33 am
Re: Hides
Hides en bosvarke is nie so maaklik nie. As n vark iets einig iets anders opmerk hoor jy hom draai en hardloop dis al. Hy is ingestel op sig, reuk , klank einigiets nie dieselfde is as laas keer is daar nie n hierdie keer nie.
As jy Bosvark jag, jag jy bosvark as jy jakkalse jag, jag jy jakkalse dis 2 verskillede goed. Dis soos jy tarentaal en olifant met selfde gun wil skiet.
Bushpig 7
As jy Bosvark jag, jag jy bosvark as jy jakkalse jag, jag jy jakkalse dis 2 verskillede goed. Dis soos jy tarentaal en olifant met selfde gun wil skiet.
Bushpig 7